Maroela-onderhoude
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editor: Podcast
- Duración: 30:42:35
- Mas informaciones
Informações:
Sinopsis
Ons gesels met interessante mense in ons ateljee.
Episodios
-
Barto – van nuweling musikant tot Afrikaanse treffermaker
30/06/2023 Duración: 09min“Ek sit hier vandag, bevoorreg om te kan sê ek maak voltyds musiek. Dit is die beste gevoel in die wêreld.” Maroela Media
-
Liefde blom steeds vir akteur Francois en sy Nykie
29/06/2023 Duración: 15min“Ek was enkellopend en die vervaardigers het toe gevra of ek nie die sogenaamde ‘bachelor’ wil wees nie. Aanvanklik het ek nee gesê.” Maroela Media
-
Geo en JP Botha
27/06/2023 Duración: 14minOns gesels met interessante mense in ons ateljee. Maroela Media
-
Opkomende kunstenaars word saamgenooi op SuperSokkie-bootreis
23/06/2023 Duración: 17minDié groep gevestigde en geliefde kunstenaars, asook MSC Cruises, nooi egter dié keer twee onafhanklike Afrikaanse kunstenaars saam op die bootreis – en dalk is dit jy? Maroela Media
-
Augusta druk eie stempel af met haar musiek
22/06/2023 Duración: 16min“Ek hoop dat die klanke van hierdie album ʼn bietjie dieper by luisteraars sal gaan sit.” Maroela Media
-
Hoop is tema van Andriëtte se lewe, loopbaan
22/06/2023 Duración: 08min“ʼn Mens raak eintlik net dieper met ouderdom. Dit is dalk omdat my lewe voller en dieper geword het, maar ek wil nou sing oor die goed wat my hart raak.” Maroela Media
-
Kaap vanjaar ook in rocker Francois van Coke en vriende se visier
19/06/2023 Duración: 08min“Ek hoop die mense het al gesien hoe groot die vertoning in Gauteng is en kom ondersteun ons in Kaapstad.” Maroela Media
-
Lied is Jan Rhaap se Vadersdagbelofte aan sy kinders
18/06/2023 Duración: 10min“Maak nie saak wat gebeur nie, ek sal hier wees vir julle elke liewe dag van die res van my lewe. Solank as wat ek kan, sal ek julle liefhê en beskerm.” Maroela Media
-
Jo Black bring die hoop na buiteland
18/06/2023 Duración: 05minJo Black gesels oor sy oorsese toer wat binnekort afskop, sy nuwe boek en die geloofsreis waarop sy loopbaan hom geneem het. Maroela Media
-
Jannie du Toit toer met kitaar
17/06/2023 Duración: 10min“Die oudste liedjie op die program het ek presies 50 jaar gelede geskryf.” Maroela Media