Tunes Live

Luke Smith

Informações:

Sinopsis

Luke Smith is die keyboard player in Light & Shade en deesdae jol hy ook saam met Duke Duke in ‘n projek genaamd Groove Digger.  Musiek is so diep in Luke in gegrafeer dat hy nie regtig ‘n helder herinnering kan oproep van wanneer sy musieksaadjie ontkiem het nie.  Luke vertel ons van sy wedervaringe […]