Tunes Live

Tuin

Informações:

Sinopsis

Tanya aka Tuin Schoeman het ‘n draai gegooi op Tunes Live.  Ons praat oor waarvandaan kom haar songs en lirieke vir Tuin se album, ‘n Tyd om te laat gaan.  Sy vertel van wedervaringe met groot shows soos InniBos Rock Rumoer kompetisie (wat hulle gewen het);  ‘n magiese ervaring by STRAB;  Oppikoppi gigs en selfs […]