Jj Ellis365

Informações:

Sinopsis

Ideale podcast vir iemand, wat eerstens afrikaans kan verstaan, en verder n besigheid het of een wil begin. Ek probeer ander se wysheid kry en deel wat in besigheid is of selfs n vlak van sukses bereik het. Ek gaan ook dit gebruik as n blog om my journey te record en te deel wat ek leer in die proses en wat ek ervaar. Ja ek meng my tale, dis hoe dit is. Ek wil ook my menings gee oor dinge wat gebeur, soos in ander kategorieë soos my gunsteling span, Man United. Soos n voice diary, maar gaan elkekeer iets insit wat ook waarde gee.

Episodios

  • love water story #3

    06/10/2020 Duración: 12min

    Ep3 van die love water story. Recap van die afgelope week van my nuwe besigheid wat ek oopgemaak het.

  • love water story #2

    22/09/2020 Duración: 10min

    Jammer oor die sound wat so sag is.  Ep2 van die love water story.  Recap van die afgelope week van my nuwe besigheid wat ek oopgemaak het. 

  • update oor die laaste paar maande

    13/09/2020 Duración: 28min

    Ek gee n update op die afgelope paar maande en my planne vorentoe en hoe ek besighede wil help deur middel van my podcast, jj ellis 365.   Ekt ook intussen weer n besigheid van my oopgemaak. Ek document die progress.

  • as n man utd fan is jy #olein of #oleout │ #jvea 12

    03/04/2020 Duración: 13min

    Hierdie episode se vraag is:  Is jy #olein of #oleout   Jy slide in my DMs, vra my n vraag en ek kies van hulle en antwoord dit in n video.   www.facebook.com/officialjjellis   www.facebook.com/officialjjellis

  • waar om te begin? professional gaming │ #jvea 11

    02/04/2020 Duración: 21min

    Hierdie episode se vraag:  In jou video oor professioneel gaan met gaming, kan jy meer spesifiek wees oor hoe om te begin en wat ek kan doen om te groei? Jy slide in my DMs, vra my n vraag en ek kies van hulle en antwoord dit in n video.   www.facebook.com/officialjjellis   www.facebook.com/officialjjellis

  • wat moet ek op my besigheid pages post? │ #jvea 10

    09/03/2020 Duración: 22min

    Jy slide in my DMs,  vra my n vraag en ek kies van hulle en antwoord dit in n video.   www.facebook.com/officialjjellis   www.facebook.com/officialjjellis    Hierdie episode se vraag:  Ek het n facebook page en Instagram page vir my besigheid en jy se ek moet daagliks post, maar ek weet nie altyd wat om te post nie. Kan jy my help met dit?

  • ek sukkel om werk te kry? │ #jvea 9

    03/03/2020 Duración: 17min

    Jy vra en ek antwoord (jvea) 9   Jy slide in my DMs, vra my n vraag en ek kies van hulle en antwoord dit in n video.   www.facebook.com/officialjjellis   www.facebook.com/officialjjellis    Hierdie episode se vraag  Ek sit nou al vir hoe lank sonder werk, ek stuur oral my cv in maar hoor niks, het jy nie vir my raad nie?

  • insecurities die ondergang in my verhoudings │ #jvea 8

    03/03/2020 Duración: 12min

    Jy vra en ek antwoord (jvea) 8   Jy slide in my DMs, vra my n vraag en ek kies van hulle en antwoord dit in n video.   www.facebook.com/officialjjellis   www.facebook.com/officialjjellis    Hierdie episode se vraag  Hoekom voel dit altyd vir my ek soek mooi girls tot ek hulle kry, dan voel dit vir my ek verdien hulle nie, ek sit my standards hoër as wat ek myself sien, dit voel rerig ek sal nooit ooit gelukig wees nie en dat my insecurities die rede is vir my besitlike jaloesie

  • Hoe om die beste uit social media te kry │ #jvea 7

    03/03/2020 Duración: 23min

    jy vra en ek antwoord 7#jvea  Jy slide in my DMs, vra my n vraag en ek kies van hulle en antwoord dit in n video.  www.facebook.com/officialjjellis  www.facebook.com/officialjjellis   Hierdie episode se vraag:  Ek het nie n groot besigheid nie en ek moet self my bemarking doen. Wat se jy sal moet ek doen om die beste uit sosiale media te kry en moet ek op al die apps wees of is dit beter om op een te fokus?

  • Professioneel gaan met gaming? │ jy vra en ek antwoord 6

    03/03/2020 Duración: 12min

    Jy vra en ek antwoord 6   Jy slide into my DMs, vra my n vraag, en ek kies van hulle en antwoord dit in n video.  www.facebook.com/officialjjellis  www.instagram.com/officialjjellis   Episode 6 se vraag:  Dink jy om professional te gaan op PS4 (soos in Apex legends) in SA om op die einde international te gaan speel vir millions of bucks n goeie idee?

  • Moeilikste kliënte ook cheapskates? │ jy vra en ek antwoord 5

    03/03/2020 Duración: 09min

    Jy vra en ek antwoord 5   Jy stuur vir my n vraag in my DMs en ek kies n paar en antwoord dit  www.facebook.com/officialjjellis  www.instagram.com/officialjjellis   Hier is episode 5 sin:  Hoekom is die moeilikste kliente ook die cheapskates?

  • Depressie? Hoe staan jy op? │ jy vra en ek antwoord 4

    18/02/2020 Duración: 13min

    Jy vra en ek antwoord 4   Julle stuur vir my julle vrae in my DMs  Facebook: www.facebook.com/officialjjellis  Instagram: www.instagram.com/officialjjellis en ek kies n paar en antwoord dit.    Hier is episode 4 sin: Depressie. Hoe staan jy op? Jy se elkedag vir jouself, more staan ek op en gaan n great dag he, en kom more, trek jy jou kop toe en bly in die bed. Als verval om jou. Jy doen net wat nodig is om te survive, sodat almal dink jy is fine. Elke dag bid jy, om asb net more positief te wees en op te staan, maar jy weet vandag al jy gaan nie.

  • Jy vra en ek antwoord Ep3

    12/02/2020 Duración: 30min

    Julle stuur vir my vrae in my DMs en ek antwoord dit.    Hier is die week se vrae:  *Wat dink jy van SA?  *Jyt gepraat in jou vorige video van hoe jy nie in sak en as verval nadat jy deur n moeilike tyd gegaan het nie, maar hoe maak jy as jy in n besigheid is maar jy maak dit nie? Die kommer vreet n mens op.  *Om 2 werke te he, van oggend tot aand, net om by jou drome uit te kom, maar terselfdetyd net 1 dag te he vir jouself. Dink jy dit is verkeerd om n mens self so te pressure vir rykdom, drome en sukses.   *Hoekom is vroumense so moeilik?

  • jy vra en ek antwoord Ep 2

    02/02/2020 Duración: 22min

    Ekt op social media gevra dat julle vir my vrae vra in my DMs stuur. Jy vra en ek antwoord. 

  • Jy vra, ek antwoord

    27/01/2020 Duración: 24min

    Ek het vir julle gevra op my social media; Facebook/officialjjellis Instagram @officialjjellis dat julle vir my enigiets kon vra, en ek antwoord almal se vrae in n video. Daarby noem ek ALMAL se vrae.  Ek gaan dit weer doen die week, so gaan na my DMs, stuur my jou vraag en gee dit die hashtag #ekvrajyantwoord sodat dit nie deurmekaar raak met my ander DMs nie. 

  • Wil jy n influencer word?

    11/12/2019 Duración: 48min

    Wil jy n influencer word? Ek gesels met Aluska Pretorius, sy wil graag n influencer word.  Ek gee haar n paar tips wat ek dink vir haar sal werk, of die beste kans gaan gee om haar doel te bereik.  Study: 70% of teens trust influencers more than celebrities. Nou kan jy vra wat maak teens nou saak? 2 goed... 1) ons was ook op n tyd n teen 2) in die huis...wie beinvloed die ma die meeste wat om te koop?

  • Weight loss bemarking vir 2020

    01/12/2019 Duración: 56min

    Ek gesels met Leonie Lombard en haar weight loss besigheid en watter raad ek het vir haar t.o.v. haar bemarking en watter rigting sy moet ingaan. Ek gee haar n paar tips wat ek dink vir haar n groot verskil gaan maak in die lang duur.  DIs nie sales nie. Dis nie slimy sales tactics nie. Dit branding en jouself in n posisie te plaas om te wen deur social media.  Luister gerus

  • Waar was ek...?

    19/11/2019 Duración: 19min

    Waar was ek en hoekom het ek vir amper 8 maande geensins op social media gepost het nie.  In vorige episodes het ek begin raak aan die besighede en die uitdagings. Maar ek is terug...en hier is die detail oor wat gebeur het. 

  • JJ Ellis365 - 079

    13/12/2018 Duración: 16min

    Vir die wat nog nie my opinie gelees het oor die minimum loon nie. Plus ek deel hoe n mens gou R30750.35 verlies ly

  • JJ Ellis365 - 078

    26/11/2018 Duración: 33min

    Wat is n mens se opsies as staff bv. nie opdaag vir werk nie ens.? Wat is die feedback oor my 1ste piece op meduim.com, en watter idee dit laat ontlont.

página 1 de 6