Rsg Geldsake Met Moneyweb
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editor: Podcast
- Duración: 39:18:23
- Mas informaciones
Informações:
Sinopsis
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.
Episodios
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 15de Maart 2024
15/03/2024 Duración: 51minTinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kenners antwoord die vrae wat jou sak raak
15/03/2024 Duración: 22minOmri Thomas, direkteur by Abax Investments en Elke Brink, direkteur en adviseur by PSG Route 21 beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die vraag om krediet hou aan met styg
15/03/2024 Duración: 09minAns Gerber, hoof van data-insig by Experian gesels oor die Experian Consumer Default Index. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die kosvervaardiger, Libstar, sê inflasie druk swaar op die kosbedryf
15/03/2024 Duración: 08minCharl de Villiers, bestuurshoof van Libstar gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
JSE sak terug saam met internasionale markte
15/03/2024 Duración: 07minOmri Thomas, direkteur by Abax Investments gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
As goud eers in jou bloed is…
14/03/2024 Duración: 14minBeyers Nel, bedryfshoof van Harmony Gold gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Standard Bank-wins spring met 27%, maar aandeelprys kry pakslae
14/03/2024 Duración: 10minSim Tshabalala, uitvoerende hoof van Standard Bank gesels oor hulle finansiële resultate en groei. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Exxaro tel sy tone weens Transnet-probleme
14/03/2024 Duración: 11minRiaan Koppeschaar, finansiële direkteur van Exxaro gesels oor die groep se finansiële resultate en transnet-probleme. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Probleme met ondersese kabels veroorsaak internet-chaos in SA
14/03/2024 Duración: 06minJan Vermeulen, redakteur van MyBroadband gesels oor die redes agter die internet-chaos. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Markoorsig
14/03/2024 Duración: 06minSchalk Louw, welvaartbestuurder van PSG Old Oak gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 14de Maart 2024
14/03/2024 Duración: 51minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Hoe het Luno-kliënte se gedrag verander sedert Bitcoin op loop gegaan het?
13/03/2024 Duración: 06minMarius Reitz, hoofbestuurder van Luno Afrika gesels oor Bitcoin wat op loop gaan. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Ninety One stel ‘n nuwe infrastruktuurfonds om in SA projekte te belê
13/03/2024 Duración: 07minAlastair Herbertson van Ninety One gesels oor ‘n nuwe infrastruktuurfonds. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Orion fluks besig om kopermyne in die Noord-Kaap te ontwikkel
13/03/2024 Duración: 08minDie uitvoerende hoof van Orion Minerals, Errol Smart gesels oor hulle finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Dit kook by die W&A Waterfront
13/03/2024 Duración: 09minEtienne de Klerk, uitvoerende hoof van Growthpoint gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die SAL en Takatso-transaksie val deur die mat
13/03/2024 Duración: 09minAntoinette Slabbert, senior verslaggewer by Rapport gesels oor die SAL en Takatso-transaksie wat deur die mat val, en wat dit vir SAL beteken. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Mark lek lippe af vir WeBuyCars se ontknoping
13/03/2024 Duración: 03minJohan Gouws, hoof van adviesdienste by Sasfin Wealth gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 13de Maart 2024
13/03/2024 Duración: 46minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Attacq woel by Waterfall City
12/03/2024 Duración: 07minJackie van Niekerk, uitvoerende hoof van Attacq gesels oor die groep se finansiële resultate, hulle onlangse transaksies, en die ontwikkeling by Waterfall City. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Hommeltuie, insekte en minder witluis
12/03/2024 Duración: 06minRuan Erasmus van FieldBug gesels oor hommeltuie wat help om witluise uit te wis. Volg RSG Geldsake op Twitter