Informações:
Sinopsis
ToekomsVenster is daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVDs en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek www.toekomsvenster.co.za.
Episodios
-
ToekomsVenster: Mag ons nederigheid hê
12/03/2024 Duración: 03minOns gaan waarskynlik verras word deur hoe God oor dinge dink.
-
ToekomsVenster: Eenheid en verskeidenheid
12/03/2024 Duración: 04minHoe dink ons oor eenheid en verskeidenheid binne die een liggaam van Christus Jesus?
-
ToekomsVenster: Jesus het alles vir ons gegee
12/03/2024 Duración: 04minDaar is nie sprake van winskope wanneer dit by die Koninkryk se sake kom nie.
-
ToekomsVenster: Gemaak met ’n besonderse doel
12/03/2024 Duración: 04minDie woordjie “uitverkies” word somtyds met baie emosie gelaai. Sou dit beteken dat God sommige gekies en ander dus verwerp het?
-
ToekomsVenster: Om ’n gawe van onderskeiding te ontwikkel
11/03/2024 Duración: 03minDie vraag aan die einde van die dag lyk my is: is ons regtig met die Here se werk besig?
-
ToekomsVenster: Ek dink God huil!
04/03/2024 Duración: 04minEk dink God huil as soveel bloedvergieting, hartseer en trauma aan Hom toegedig word.
-
ToekomsVenster: Waar lê die fout?
04/03/2024 Duración: 04minSoos die lied sê, spreek ons lewe of spreek ons dood?
-
ToekomsVenster: Waar is die vissie?
04/03/2024 Duración: 04minFeit van die saak is dat ek al ʼn geruime tyd voel die Here sê die fase het verbygegaan. Ek hou vas maar Hy wil iets nuut doen. Die Here sê, Hy is ernstig, al moet Hy met my praat deur die vis wat nie meer daar is nie.
-
ToekomsVenster: Die boom is nie dood nie
04/03/2024 Duración: 03minMoenie opgee nie, dis net ʼn seisoensverandering.
-
ToekomsVenster: God praat met jou
04/03/2024 Duración: 03minDis die belofte van die nuwe lewe in Christus wat ons nooi om ʼn koersaanpassing te maak.
-
ToekomsVenster: Afgereken met sonde sodat ons kan leef
29/02/2024 Duración: 04minJesus het klaar betaal. Ons is nie meer bang nie. Die dood is geen bedreiging meer nie.
-
ToekomsVenster: Die groot oorgang
29/02/2024 Duración: 05minLees gerus wat Paulus skryf oor die oorgang en wat daarby betrokke is. Hy kontrasteer die teenwoordige met die toekomstige.
-
ToekomsVenster: Nie hier nie, beteken nie dood nie
29/02/2024 Duración: 04minDie Bybel sê die plek waarheen hulle vertrek het, is onbeskryflik mooi.
-
ToekomsVenster: Die klip is weggerol, kyk, die graf is leeg
27/02/2024 Duración: 03minOns wat baie eeue na Christus leef, bely dat die Bybel, die Woord van God, die Waarheid is.
-
ToekomsVenster: Anderkant die dood
26/02/2024 Duración: 04minDan is daar ook die wete dat Christus se opstanding ons eie opstanding waarborg en dat dit ons sekuriteit is. Mag dit jou eweneens bemoedig.
-
ToekomsVenster: Onthou jy nog?
23/02/2024 Duración: 03minIemand praat van ʼn tweede naïwiteit – glo soos ʼn kind glo, onvoorwaardelik en opreg.
-
Toekomsvenster: God kies nie kant nie
22/02/2024 Duración: 04minDit voel vir my asof ons deurentyd met mekaar baklei.
-
ToekomsVenster: Vasbyt, daar is ’n uitkoms
19/02/2024 Duración: 03minHaal asem, en as jy uitblaas bely jy dat God groot is.
-
ToekomsVenster: Kiekies uit die geheue
19/02/2024 Duración: 03minEk noem dit sommer geheue-kiekies. Ek neem foto’s in my gemoed en bêre dit vir ʼn ander dag. Dis kosbare oomblikke, geleenthede, gawes wat nooit weer net so herhaal sal word nie.
-
ToekomsVenster: Wat weet die martelare?
19/02/2024 Duración: 03minWat elkeen van ons vandag nodig het is ʼn ander soort genade.