Maroela-onderhoude

Juanita se nuwe snit wil harte bemoedig, voete laat dans

Informações:

Sinopsis

Dié lied se musiekvideo, waarin die sanger en akteur Robbie Wessels ʼn verskyning maak, beloof om die lagspiere te kielie. Maroela Media