Maroela-onderhoude

ʼn Kykie na die eiendomsmark

Informações:

Sinopsis

Die eiendomsmark sal vir die res van die jaar gedemp bly weens ekonomiese groei wat afneem, laer lone en die toename van lewenskoste. Maroela Media