Maroela-onderhoude

Op die verhoog kan Nádine weer asemhaal

Informações:

Sinopsis

Ondanks die persoonlike uitdagings en onstuimige waters wat die sangeres Nádine die afgelope jaar moes trotseer, hou sy haar gesig na die son gedraai en floreer sy as kunstenaar en entrepreneur. Maroela Media