Maroela-onderhoude

Alzheimer se siekte 'n reis van liefde, geduld en begrip

Informações:

Sinopsis

Maroela Media het ter viering van Alzheimer-bewusmakingsmaand in September met verskeie spesialiste, kenners en familielede wat deur dié lewensveranderende siektetoestand geraak is, gesels. In die eerste episode praat ons met dr. Susan Coetzer, ʼn geriatriese spesialis, by haar private praktyk in Johannesburg oor wat dié siekte behels, wat die behandeling en voorkomingsmoontlikhede is, asook oor die geloofwaardigheid van genetiese Alzheimer opsporingstoetse. Maroela Media