Maroela-onderhoude

Rooi vlaggies by versorging van Alzheimer-pasiënte

Informações:

Sinopsis

Wanneer daar oor Alzheimer se siekte gepraat word, kan onderwerpe rondom versorging sensitiewe of moeilike gesprekke ontlok. In die jongste aflewering van dié podsendingreeks gesels Monica Koekemoer, programkoördineerder by die Solidariteit Helpende Hand Opleidingsinstituut, oor dié einste onderwerp. Maroela Media