Maroela-onderhoude

Alzheimers veel meer as net geheueverlies

Informações:

Sinopsis

Maroela Media het ter viering van Alzheimer-bewusmakingsmaand in September met verskeie spesialiste, kenners en familielede wat deur dié lewensveranderende siektetoestand geraak is, gesels. In die vierde en laaste episode vertel Lourens Venter, en sy pa, Lou, oor sy ma, Anne-Marie Venter, se Alzheimer-diagnose en die impak wat dit op hulle as eggenoot en gesin se verhoudings gehad het. Maroela Media