Maroela-onderhoude

Raad vir angstige gr. 1-ouers

Informações:

Sinopsis

“Tel jou kind op jou skoot, lees ʼn lekker storieboek. Moenie jou kind probeer klanke leer nie – dit is Juffrou se werk. Maak hulle net lus om te wil leer lees.” Maroela Media