Maroela-onderhoude

Musiek, klankbane is Wesley West se kos

Informações:

Sinopsis

Wesley West is as musikant en liedjieskrywer besig om al dieper wortel te skiet in die Suid-Afrikaanse musiek- en rolprentbedryf. Leonie Bezuidenhout van Maroela Media het met hom oor sy liefde vir rolprentmusiek gesels. Maroela Media