Maroela-onderhoude

Groot FM-duo praat oor liefde vir klankgolwe

Informações:

Sinopsis

Getroue luisteraars van dié gemeenskapsradiostasie is al teen die tyd vertroud met die stemme van die twee omroepers wat weeksoggende verkeer op pad werk toe ligter maak. Maroela Media