Maroela-onderhoude

‘Wys jou vleis’-broekies maak Boerboel volksbesit

Informações:

Sinopsis

Volgens die mede-eienaar van die Boerboel-klerereeks is die oorspronklike Boerboel-broekie, wat as die PT-broekie bekend staan, geskoei op ʼn patroon van sy oupa se grassnybroekie, “ʼn stokou broekie wat ek net so fabriek toe gestuur het”. Maroela Media