Maroela-onderhoude

‘Wees self gelukkig voor jy liefde soek,’ sê Brendan

Informações:

Sinopsis

“Jy kan nie verwag dat jou vrou of man jou gelukkig moet maak nie, jy moet eers daardie geluk in jouself vind.” Maroela Media