Maroela-onderhoude

Bid vir Jemen

Informações:

Sinopsis

Dit bly uiters gevaarlik om ʼn volgeling van Jesus in Jemen te wees. Volgens Elizabeth Botha, mediabeampte van Geopende Deure Suider-Afrika, beklee Jemen tans die vyfde posisie op Geopende Deure se 2024 Wêreldwaarnemingslys wat op 17 Januarie uitgereik is. Sy gee die getuienis van Saleh*, ʼn Christen in Jemen. Hy is ʼn Jemenitiese Christen wat ʼn netwerk van huiskerke in die land begin het. Maroela Media