Maroela-onderhoude

Liedjieskrywer vind haarself in Afrikaans

Informações:

Sinopsis

“Nou luister ek verskriklik baie Afrikaanse musiek, kyk Afrikaanse rolprente en lees Afrikaanse boeke. Dit is dinge wat ek ook nooit voorheen gedoen het nie.” Maroela Media