Maroela-onderhoude

Vyf minute finansies: ‘B’ is vir belê

Informações:

Sinopsis

Maroela Media het hande gevat met Paul Roux van FinMeUp, ʼn groep kenners in finansiële beplanning en opvoeding, vir ʼn opwindende nuwe podsendingreeks wat geldsake vir Jan Alleman verteerbaar maak. In die sesde episode gesels Paul oor die basiese beginsels van beleggings en verduidelik waarom daar nie op eie bodem belê moet word nie. Maroela Media