Rsg Geldsake Met Moneyweb

Wees versigtig met jou ouers se geld

Informações:

Sinopsis

Louis van der Merwe, stigterslid van WealthUp, verduidelik hoe ekonomiese mishandeling van ouers kan lyk en hoe families dit kan voorkom. Volg RSG Geldsake op Twitter