Rsg Geldsake Met Moneyweb

Sinopsis

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.

Episodios

  • RSG se Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 27 Oktober 2020

    RSG se Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 27 Oktober 2020

    27/10/2020 Duración: 49min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb

  • Die Landbank sny finansiering aan boere met 60%

    Die Landbank sny finansiering aan boere met 60%

    27/10/2020 Duración: 05min

    Dr. John Purhcase – bestuurshoof, Agbiz

  • AGCO se twee-vlak verspreidingsnetwerk kan agente se winsgewendheid verhoog

    AGCO se twee-vlak verspreidingsnetwerk kan agente se winsgewendheid verhoog

    27/10/2020 Duración: 07min

    Frans Cronje - streeksverkoopbestuurder, FENDT en Valtra Afrika

  • Hoeveel elektrisiteit kan son en wind in SA opwek?

    Hoeveel elektrisiteit kan son en wind in SA opwek?

    27/10/2020 Duración: 08min

    Wikus van Niekerk – dekaan fakulteit Ingeneurswese, Universiteit van Stellenbosch

  • Rekordaansoeke vir huislenings

    Rekordaansoeke vir huislenings

    27/10/2020 Duración: 08min

    John Loos – huishoudelike en eiendomsektorstrateeg, FNB Home Loans

  • Wat word verwag van Mboweni se begrotingsrede?

    Wat word verwag van Mboweni se begrotingsrede?

    27/10/2020 Duración: 07min

    Johann Els - hoof-ekonoom,Old Mutual Investment Group

  • Markoorsig

    Markoorsig

    27/10/2020 Duración: 10min

    Jaco Eagar - welvaartbestuurder, Rand Swiss

  • RSG se Geldsake met Moneyweb – Maandag 26 Oktober 2020

    RSG se Geldsake met Moneyweb – Maandag 26 Oktober 2020

    26/10/2020 Duración: 48min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb

  • Wat is die Airbus Zephyr?

    Wat is die Airbus Zephyr?

    26/10/2020 Duración: 09min

    Pieter Geldenhuys - toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool

  • Momentum Metropolitan se bemagtigingstransaksie vir alle permanente Suid-Afrikaanse personeel

    Momentum Metropolitan se bemagtigingstransaksie vir alle permanente Suid-Afrikaanse personeel

    26/10/2020 Duración: 06min

    Jeanette Marais – adjunk-uitvoerende hoof, Momentum Metropolitain en hoof van Momentum Beleggings

  • Capitec aangewys as die beste bank in Suid-Afrika

    Capitec aangewys as die beste bank in Suid-Afrika

    26/10/2020 Duración: 10min

    Gerrie Fourie – uitvoerende hoof, Capitec

  • Welvaartbelasting onder Mboweni se opsies om SA se begroting te finansier

    Welvaartbelasting onder Mboweni se opsies om SA se begroting te finansier

    26/10/2020 Duración: 10min

    Piet Nel - belastingprojekleier, Saica

  • Markoorsig: Famous Brands se verkope halfveer

    Markoorsig: Famous Brands se verkope halfveer

    26/10/2020 Duración: 09min

    Theo Vorster – Galileo Capital

  • RSG se Geldsake met Moneyweb – Vrydag 23 Oktober 2020

    RSG se Geldsake met Moneyweb – Vrydag 23 Oktober 2020

    23/10/2020 Duración: 43min

    Tinus de Jager – Moneyweb

  • Kenners beantwoord luisteraars se vrae

    Kenners beantwoord luisteraars se vrae

    23/10/2020 Duración: 15min

    Jean Pierre Verster - uitvoerende hoof, Protea Capital Management & Riaan Botha - hoof van Absa Trust Advies

  • Dit kan ons nog vier jaar vat om 2019 se groei weer te raak

    Dit kan ons nog vier jaar vat om 2019 se groei weer te raak

    23/10/2020 Duración: 08min

    Lullu Krugel - hoof-ekonoom by PWC-Africa

  • Markoorsig:

    Markoorsig:

    23/10/2020 Duración: 13min

    Jean Pierre Verster – uitvoerende hoof, Protea Capital Management

  • RSG se Geldsake met Moneyweb – Donderdag 22 Oktober 2020

    RSG se Geldsake met Moneyweb – Donderdag 22 Oktober 2020

    22/10/2020 Duración: 48min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb

  • Die risiko vir beurtkrag raak al hoe laer

    Die risiko vir beurtkrag raak al hoe laer

    22/10/2020 Duración: 16min

    Jan Oberholzer - bedryfshoof, Eskom

  • Ford beleef n blink uitvoer-maand in September

    Ford beleef 'n blink uitvoer-maand in September

    22/10/2020 Duración: 07min

    Conrad Groenewald - Direkteur vir verkoopsbedrywighede, Ford Suider- Afrika

página 1 de 8

Informações: