Sinopsis
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.
Episodios
-
Die skelms maak weer beleggingsfondsbeloftes
17/03/2026 Duración: 08minJac de Wet, welvaartbestuurder by PSG Wealth Somerset-Wes, verduidelik hoe om buitensporig hoë opbrengsbeloftes te vermy. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Al hoe meer studente kom na STADIO
17/03/2026 Duración: 06minChris Vorster, bestuurshoof STADIO, bespreek die groep se finansiële rsesultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Libstar wys ’n verbetering in groei in inkomste, wins en kontantvloei
17/03/2026 Duración: 07minCharl de Villiers, bestuurshoof van Libstar, gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Old Mutual herfokus sy strategie vir waardeontsluiting
17/03/2026 Duración: 09minCasper Troskie, finansiële hoof van Old Mutual, gesels oor die groep se winssyfers. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die JSE sak terug en die olieprys bly bo $100 per vat
17/03/2026 Duración: 07minChantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth & Investments, gesels oor wat vandag vir haar in die markte uitstaan. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 17 Maart 2026
17/03/2026 Duración: 48minTinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Waar maak ons die fout met kuberveiligheid?
16/03/2026 Duración: 09minJan Vermeulen, redakteur van MyBroadband, deel sy insigte oor hoe om kuberveiligheid toe te pas. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
So betaal jy belasting op kriptowinste
16/03/2026 Duración: 05minNico Theron, belastingspesialis en stigter van Unicus Tax Specialists, verduidelik wat die belasting op kriptowinste behels. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Nuwe tegnologie in oorlog … is dit so goed as wat die Amerikaners gehoop het
16/03/2026 Duración: 06minPieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie, Strategie en Innovasie, gesels oor nuwe tegnologie in oorlogvoering. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Sun Internasional se aanlynbesigheid wys groei
16/03/2026 Duración: 08minUlrik Bengtsson, bestuurshoof van Sun International, gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die kommer oor die toekoms van vanjaar se suikeroes raak meer
16/03/2026 Duración: 07minDr Thomas Funke, bestuurshoof van die Suid-Afrikaanse Suikerrietkwekersvereniging (SA Rietkwekers), gesels oor die onsekerheid oor die toekoms van Tongaat Hulett en wat dit vir suikerboere beteken. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Markte styg vanmiddag en die rand wen veld, maar olie bly duur
16/03/2026 Duración: 09minTheo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels oor wat vir hom op vandag se markte uitstaan, deel sy mening oor MTN se winssyfers wat vandag bekend gemaak is, en bespreek ook vandag se beweging in kleinhandelaandele. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 16 Maart 2026
16/03/2026 Duración: 49minTinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kyk na die risiko’s voor jy finansiële keuses in ‘n verhouding maak
13/03/2026 Duración: 06minSean van Zyl, finansiële raadgewer by Old Mutual, deel sy insigte oor die risiko’s om na te kyk voordat jy finansiële keuses in ‘n verhouding maak. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kenner antwoord luisteraarsvrae
13/03/2026 Duración: 19minAndries Nel, direkteur vir welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die Wes-Kaap maak ‘n plan om entstowwe teen bek-en-klouseer by boere te kry
13/03/2026 Duración: 09minChris Fourie, senior konsultant by Dairy Management Consulting, gesels oor die aankoms van entstowwe teen bek-en-klouseer in die Wes-Kaap. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die Straat van Hormuz bly gesluit en olie hou bo $100 ‘n vat
13/03/2026 Duración: 09minMia Kriegler, direkteur vir batebestuur by Kruger Internasionaal, gesels oor Sasol en Naspers, hul aandeelpryse, die konflik in die Midde-Ooste, en deel haar vooruitsigte vir kleinhandelverkoopsyfers. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 13 Maart 2026
13/03/2026 Duración: 50minTinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Tinus drink koffie met Anndine Dippenaar
12/03/2026 Duración: 10minAnndine Dippenaar, direkteur by Kirchmann’s Incorporated, gesels oor haar agtergrond, loopbaan, die bedryf waarin sy werk, en hoe sy ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Suid-Afrikaanse banke leef swaar in die huidige klimaat
12/03/2026 Duración: 08minKokkie Kooyman, fondsbestuurder by Denker Capital, gesels oor Suid-Afrikaanse banke in die huidige ekonomiese klimaat. Volg RSG Geldsake op Twitter