Sinopsis
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.
Episodios
-
Impala se wins skiet vyfvoudig die hoogte in – en meer word verwag
05/03/2026 Duración: 11minJohan Theron, uitvoerende hoof van Implats, gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Sanlam het 'n blou Donderdag
05/03/2026 Duración: 06minSchalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak, gesels onder meer oor die hoër olieprys en Sanlam se handelsverklaring. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 5 Maart 2026
05/03/2026 Duración: 45minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Shoprite neem nou net besluite op KI-inligting
04/03/2026 Duración: 07minMinnaar Pieters, hoof van KI-transformasie by Shoprite, gesels oor hulle afdeling vir kunsmatige intelligensie. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
FIS: Kriptoplatforms moet nou ook soos banke maak en verdagte transaksies aanmeld
04/03/2026 Duración: 12minAdv. Pieter Smit, waarnemende direkteur van die Finansiële Intelligensiesentrum (FIS), gesels oor die riglyne aan kripto-batediensteverskaffers om die aanbevelings van die FATF toe te pas. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Maak seker jy weet wat in jóú kredietverslag staan
04/03/2026 Duración: 06minJeannine Naudè, vise-president en hoof van Afrika by TransUnion, gesels oor kredietverslae. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Sement is Cashbuild se trekpleister
04/03/2026 Duración: 06minDie kleinhandelaar Casbuild het vandag winssyfers vir die ses maande tot einde Desember bekendgemaak. Die omset het met 3% gestyg, terwyl die wins met 16% toegeneem het. Hanré Bester, die finansiële hoof, gesels oor die resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die Woolies-skip het gedraai
04/03/2026 Duración: 12minWoolworths het vandag tussentydse resultate bekendgemaak. Die omset het met 5% gestyg, terwyl die wesensverdienste met 8,4% toegeneem het. Die uitvoerende hoof, Roy Bagattini, bespreek die resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Dooie katte bons
04/03/2026 Duración: 04minJohan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, deel sy insigte oor die markte se reaksie op die konflik in die Midde-Ooste. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 4 Maart 2026
04/03/2026 Duración: 42minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Hoekom moet boere die regering vrystel van entstof-aanspreeklikheid?
03/03/2026 Duración: 10minJohn Steenhuisen, minister van landbou, gesels oor die plan om bek-en-klouseer te bekamp, die maatreëls wat ingestel is, en die kwessie van entstof-aanspreeklikheid. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kleinhandelaandele begin baie aantreklik lyk
03/03/2026 Duración: 07minFraser Muller welvaartbestuurder by PSG Wealth Northcliff, gesels oor kleinhandelaandele. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Discovery Bank winsgewend; lok 1 500 nuwe kliënte per dag
03/03/2026 Duración: 07minAdrian Gore, uitvoerende hoof van Discovery, gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Shoprite se prysinflasie is 0,7% - dramaties laer as StatsSA se 4,5%
03/03/2026 Duración: 11minShoprite het vandag winssyfers vir die ses maande tot einde Desember aangekondig. Die omset was 7% hoër, en die groep het ’n dividend van R3,70 per aandeel verklaar. Die uitvoerende hoof, Pieter Engelbrecht, bespreek die resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Midde Ooste-konflik sorg dat die bloed op die markte loop
03/03/2026 Duración: 08minChantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investments, deel haar insigte oor die markte se reaksie op die konflik in die Midde-Ooste, kommoditeite wat onder geweldige druk verkeer, asook Nedbank se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 3 Maart 2026
03/03/2026 Duración: 49minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Banxso placed in final liquidation
02/03/2026 Duración: 11minPierre du Toit – Mostert & Bosman Attorneys. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Who you gonna call? (As jy aftree)
02/03/2026 Duración: 09minCharl Swart, besturende direkteur van Portfolium, gesels oor Portfolium se perspektief op aftrede. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Wat beteken die Iran-oorlog vir beleggingsmarkte?
02/03/2026 Duración: 10minHendrik du Toit, uitvoerende hoof van Ninety One, deel sy insigte oor die impak van die Iran-oorlog op beleggingsmarkte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RCL-wins val oor bitter suiker-afdeling
02/03/2026 Duración: 06minRob Field, finansiële hoof van RCL Foods, gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter