Rsg Geldsake Met Moneyweb

Shoprite se prysinflasie is 0,7% - dramaties laer as StatsSA se 4,5%

Informações:

Sinopsis

Shoprite het vandag winssyfers vir die ses maande tot einde Desember aangekondig. Die omset was 7% hoër, en die groep het ’n dividend van R3,70 per aandeel verklaar. Die uitvoerende hoof, Pieter Engelbrecht, bespreek die resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter