Sinopsis
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.
Episodios
-
Markte senuweeagtig oor Iran
02/03/2026 Duración: 08minTheo Vorster, medestigter van Galileo Capital, deel sy mening oor die Iran‑konflik, die swakker wisselkoers, die beweging van die goudprys en die rekordresultate van die JSE. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 2 Maart 2026
02/03/2026 Duración: 50minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kenners antwoord luisteraarsvrae
27/02/2026 Duración: 19minCorné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium en Dr. Steve Minnaar, portefeuljebestuurder by Abax Investments, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die beurs sluit die week af in die groen
27/02/2026 Duración: 15minDr Steve Minnaar, portefeuljebestuurder by Abax Investments, gesels oor wat vir hom vandag op die plaaslike beurs uitstaan en sy verwagtinge vir volgende week. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 27 Februarie 2026
27/02/2026 Duración: 50minTinus de Jager – Moneyweb. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Daar is finansiële vrae wat jy jou eggenoot moet vra
27/02/2026 Duración: 07minElke Brink, direkteur by PSG Wealth Route 21, gesels oor finansiële vrae wat elke egpaar behoort te bespreek. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Groei is nodig, al is die begroting hoe goed
27/02/2026 Duración: 06minMaarten Ackerman, hoofekonoom by Citadel, bespreek die groei wat Suid-Afrika nodig het. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Moody’s beïndruk met die begroting
26/02/2026 Duración: 12minAmelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, deel haar mening oor Moody’s se vooruitsigte vir Suid-Afrika, Nedbank en Discovery se handelsverklarings, en Nvidia se aandeelprys nadat hulle vandag winssyfers bekendgemaak het. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Chinese motors gooi die knuppel in die hoenderhok
26/02/2026 Duración: 09minOckert Janse van Rensburg, uitvoerende hoof van Motus, gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Bek-en-klouseer het ’n groot impak op die restaurantbedryf
26/02/2026 Duración: 06minVal Nichas, uitvoerende hoof van Spur, gesels oor die groep se tussentydse resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die goeie begroting beteken goeie opbrengste op staatseffekte
26/02/2026 Duración: 11minMelville du Plessis, portefeuljebestuurder by Ninety One, deel sy mening oor opbrengste op staatseffekte ná die goeie begroting. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Ryk drink koffie met Jeannine
26/02/2026 Duración: 11minJeannine Naudè, vise-president en hoof van Afrika by TransUnion, gesels oor haar agtergrond, loopbaan, industrie, en wat sy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 26 Februarie 2026
26/02/2026 Duración: 49minRyk van Niekerk – Moneyweb. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 25 Februarie 2026
25/02/2026 Duración: 48minRyk van Niekerk. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Sterk kommoditeitspryse sorg vir sterk belastinginkomste
25/02/2026 Duración: 17minDr. Elna Moolman – hoof: finansiële markte, Standard Bank-groep Navorsing Ekonomie & Piet Nel – belastingkonsultant & Prof André Roux – ekonoom & programhoof: Toekomsstudies, Stellenbosch Bestuurskool Volg RSG Geldsake op Twitter
-
The budget follows a new and broad consultation process.
25/02/2026 Duración: 18minAshor Sarupen – Deputy Minister of Finance & Schalk Human – Chief Financial Officer, Sars. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die markte hou van die begroting
25/02/2026 Duración: 11minJohan Gouws, hoof van welstandsadviesdienste by PPS, gesels oor die mark se reaksie op die begrotingsrede. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 24 Februarie 2026
24/02/2026 Duración: 49minRyk van Niekerk – Moneyweb. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Belangstelling in biologiese plaagbeheer neem skerp toe
24/02/2026 Duración: 05minDie landboukonsultant, Dr Schalk Schoeman, gesels oor die skerp toename in belangstelling in biologiese plaagbeheer. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Hoe beïnvloed die sterker rand jou portefeulje
24/02/2026 Duración: 08minElke Brink, direkteur en adviseur by PSG Wealth Route 21, deel haar insigte oor hoe die sterker rand jou portefeulje kan beïnvloed. Volg RSG Geldsake op Twitter