Rsg Geldsake Met Moneyweb

Die beurs sluit die week af in die groen

Informações:

Sinopsis

Dr Steve Minnaar, portefeuljebestuurder by Abax Investments, gesels oor wat vir hom vandag op die plaaslike beurs uitstaan en sy verwagtinge vir volgende week. Volg RSG Geldsake op Twitter