Rsg Geldsake Met Moneyweb
Die regering wil weer uitvoerkwotas vir renosters, luiperds en olifante instel
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editor: Podcast
- Duración: 0:12:16
- Mas informaciones
Informações:
Sinopsis
Willie Aucamp, minister van bosbou, visserye en die omgewing, gesels oor die regering se planne om weer uitvoerkwotas vir renosters, luiperds en olifante in te stel. Volg RSG Geldsake op Twitter