Rsg Geldsake Met Moneyweb

Die Reserwebank wil die prima-uitleenkoers se nek omdraai

Informações:

Sinopsis

Bafundi Maranoti, senior bestuurder van markbedrywighede en -analise by die Reserwebank, bespreek die Reserwebank se planne om die prima-uitleenkoers te verlaag. Volg RSG Geldsake op Twitter