Rsg Geldsake Met Moneyweb

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Informações:

Sinopsis

Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium en Dawie Klopper, welvaartbestuurder en beleggingsekonoom by PSG Wealth, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter