Rsg Geldsake Met Moneyweb

Glencore en Rio Tinto stem nie ooreen oor ‘n samesmelting nie

Informações:

Sinopsis

Kobus Nell, portefeuljebestuurder by Stanlib, deel sy mening oor Glencore en Rio Tinto wat nie oor ’n samesmelting kon ooreenkom nie, en wat só ’n samestelling vir die bedryf kon beteken het. Volg RSG Geldsake op Twitter