Jj Ellis365

Depressie? Hoe staan jy op? │ jy vra en ek antwoord 4

Informações:

Sinopsis

Jy vra en ek antwoord 4   Julle stuur vir my julle vrae in my DMs  Facebook: www.facebook.com/officialjjellis  Instagram: www.instagram.com/officialjjellis en ek kies n paar en antwoord dit.    Hier is episode 4 sin: Depressie. Hoe staan jy op? Jy se elkedag vir jouself, more staan ek op en gaan n great dag he, en kom more, trek jy jou kop toe en bly in die bed. Als verval om jou. Jy doen net wat nodig is om te survive, sodat almal dink jy is fine. Elke dag bid jy, om asb net more positief te wees en op te staan, maar jy weet vandag al jy gaan nie.