Jj Ellis365

JJ Ellis365 - 044

Informações:

Sinopsis

Nuwe intro. Wie is my gas vir Donderdag se #jjellisencoshow. Ek gee my 2sents oor n quote van Hillet Scheun. Plus n goeie stukkie raad vir iemand net by n besigheid begin werk het en het ambisie vir meer.