Jj Ellis365

Informações:

Sinopsis

Ideale podcast vir iemand, wat eerstens afrikaans kan verstaan, en verder n besigheid het of een wil begin. Ek probeer ander se wysheid kry en deel wat in besigheid is of selfs n vlak van sukses bereik het. Ek gaan ook dit gebruik as n blog om my journey te record en te deel wat ek leer in die proses en wat ek ervaar. Ja ek meng my tale, dis hoe dit is. Ek wil ook my menings gee oor dinge wat gebeur, soos in ander kategorieë soos my gunsteling span, Man United. Soos n voice diary, maar gaan elkekeer iets insit wat ook waarde gee.

Episodios

  • JJ Ellis365 - 010

    10/06/2018 Duración: 20min

    My Saterdag en Sondag. Eks is 32 en bly by my ma... Naweek weer 'gewerk' aan my show se branding ens. Ek gaan ook in diepte oor hoekom ek die podcast en radio show doen.

  • JJ Ellis365 - 009

    08/06/2018 Duración: 19min

    Inhoud: Maandeinde. Sukkel met die bestuurderes van ons winkel in die kaap. Gut feeling en hoe baie ek my dit vertrou.

  • JJ Ellis365 - 008

    07/06/2018 Duración: 18min

    Weer na 12h. Videos en podcasts. Nie so great dag nie. Moes JJ Ellis & co show cancel vir die week plus die les is dat jy nou gut moet vertrou

  • JJ Ellis365 - 007

    06/06/2018 Duración: 11min

    Nog n lang dag. Laat klaar gemaak op kantoor. Het n gas gekry vir more se show. Video geedit tot nou toe. En iemand my ouderdom het vandag by my werk gesoek...hy is daar weg by my met n werk asook n moerse lewensles wat ek seel.

  • JJ Ellis365 - 006

    05/06/2018 Duración: 09min

    Inhoud: Hoekom ek so laat record. My dag. Werk aan live stream se layout. Kort nog n gas vir die JJ Ellis & co show. Les- waarvoor wil jy bekend staan..

  • JJ Ellis365 - 005

    04/06/2018 Duración: 14min

    Lang dag. Amper 21 ure. Lank besig gewees vanaand met my rebranding van my podcast graphics etc. Les vir die dag. Jy kan nie bekostig dat iemand by jou steel in besigheid nie.

  • JJ Ellis365 - 004

    03/06/2018 Duración: 13min

    Inhoud: my dag | branding vir 365 | motiverings video wat ek gekyk het en wat die boodskap was | verhoudings en n ou wat sy hart uitspoel en hoekom dit n groot NO-NO is.

  • JJ Ellis365 - 003

    03/06/2018 Duración: 28min

    Voice blog in Afrikaans. Oor my dag. Ek gesels oor: Mense wat minder geld het om te spandeer. Gaan in diepte oor slim mense in die algemeen en hoekom ek voel dis nie die beste eienskap nie & as so tipe mens vir jou werk. Slim Jan en Piet Beterweet...

  • JJ Ellis356 - 002

    01/06/2018 Duración: 19min

    Latest episode of JJ Ellis365

  • JJ Ellis365 - 001

    31/05/2018 Duración: 21min

    Welkom by my heel eerste episode. Ek try dit nog net uit. Kyk hoe dit werk. Dis baie ver van perfek af. Maar ek is hier om dit te toets en jys welkom op my journey. Drop my n message instagram/officialjjellis en gee my feedback. Dankie

página 6 de 6