Jj Ellis365

Informações:

Sinopsis

Ideale podcast vir iemand, wat eerstens afrikaans kan verstaan, en verder n besigheid het of een wil begin. Ek probeer ander se wysheid kry en deel wat in besigheid is of selfs n vlak van sukses bereik het. Ek gaan ook dit gebruik as n blog om my journey te record en te deel wat ek leer in die proses en wat ek ervaar. Ja ek meng my tale, dis hoe dit is. Ek wil ook my menings gee oor dinge wat gebeur, soos in ander kategorieë soos my gunsteling span, Man United. Soos n voice diary, maar gaan elkekeer iets insit wat ook waarde gee.

Episodios

  • JJ Ellis365 - 026

    29/06/2018 Duración: 23min

    Wat n #### dag... Kliente wat upset is. Toe breek hulle nog in by die fabriek ook. Ek en my pa ook vanaand n besluit gemaak...

  • JJ Ellis365 - 025

    28/06/2018 Duración: 10min

    Die #jjellisencoshow het my vandag net weer iets herhinner hie belangrik dit is om hierdie 1 eienskap te he as jy enigiets wil bereik. Plus my 2de video op IGTV...regtig een van my motiverendse videos...

  • JJ Ellis365 - 024

    27/06/2018 Duración: 22min

    Les van die dag - speed of implementation. Ek vertel ook hoekom ek nie gister n episode record het nie. Ek vertel ook wie is my gas vir more se #jjellisencoshow

  • JJ Ellis365 - 023

    25/06/2018 Duración: 33min

    "As jy so vuilgat is, is ek net so vuilgat!" Ek vertel in detail wat het gebeur dat n klient vir my so sê. My 1ste IGTV video vandag opgesit. Iemand vandag weer by die fabriek gesteel.

  • JJ Ellis365 - 022

    22/06/2018 Duración: 21min

    Hoekom gee ek soveel aandag aan podcasts? Ek vertel jou in die episode. Ek vertel ook hoe my dag was, en watter positiewe ding het gebeur. Plus n storie oor iemand by die werk wat iets gedoen het wat ek glo jou nogal sal skok.

  • JJ Ellis & CO show met Kobus Botes

    22/06/2018 Duración: 41min

    Episode 20 van die #jjellisencoshow saam met Kobus Botes. Hy is die besturende direkteur van Beaufort-Wes Toyota. Ek gesels met entrepreneurs, eienaars en bestuurders om hulle kennis en ervaring met almal te deel.

  • JJ Ellis365 - 021

    21/06/2018 Duración: 17min

    #jjellisencoshow saam met Kobus Botes se live stream was kort geknip, ek deel die rede daarvoor(voel so dom). Ek gesels ook bietjie oor die #fifaworldcup plus United se nuwe signing, Fred en wat ek hoop sy rol gaan wees.

  • JJ Ellis365- 020

    20/06/2018 Duración: 21min

    Ek wonder oor besigheid. Ek was verkeerd oor die video wat ek gepost het vanoggend. Ek reveal ook my gas vir more se #jjellisencoshow (ook toevallig episode 20). En dan gee ek my input oor n quote wat ek more gaan post wat Martin Steyn gese het in my onderhoud met hom.

  • Werk "vir myself" vs "peanuts"

    20/06/2018 Duración: 01min

    Ekt het vir Jessie gevra, hoekom hy die pad van n entrepreneur gekies het, i.p.v. die pad wat die majority van die mense kies... Sy antwoord is baie controversial, maar op die einde kan jy hoop hy het die regte mentaliteit.

  • JJ Ellis365 - 019

    20/06/2018 Duración: 21min

    My personeel gebruik die werk telefoon om my personeel te bel, wat in dieselfde winkel werk...wat gaan ek doen daarontrent? Plus more post ek n nuwe video, ek gee my opinie want ek stem nie helemal saam met my gas nie...

  • JJ Ellis365 - 018

    18/06/2018 Duración: 15min

    Gee so highlights van my dag en waarmee ek sukkel(nogsteeds). Ek gee ook my opinie van die #fifaworldcup en hoekom dat kleiner spanne die groter spanne keer om te wen plus ek bespreek ook office politics en watter boodskap dit oordra aan die werkgewer.

  • JJ Ellis & CO show met Petrus de Bruyn

    18/06/2018 Duración: 34min

    Episode 19 saam met die eienaar van PJ Onderhoudsdienste, Petrus de Bruyn. Nog n ervare besigheidsman met wie ek gesels sodat ek sy kennis en wysheid met almal kam deel.

  • JJ Ellis365 - 017

    17/06/2018 Duración: 27min

    n Tribute aan my pa op Vadersdag. Plus a bonus track van Steven Jay Music, n remix wat ek gebruik het...

  • JJ Ellis365 - 016

    16/06/2018 Duración: 27min

    Video vandag gepost oor selfbewussyn, bespreek dit ook n diepte my opinie plus die stappe wat ek gevolg het om dit ye kry sat dut so lyk en klink. Plus credit aan Steven Jay Music en hoe dit gebeur het dat ek sy music in my videos gebruik.

  • Entrepreneurs... Wees selfbewus!

    16/06/2018 Duración: 01min

    Entrepreneurs... Wees selfbewus. So sê Petrus de Bruyn, eienaar van PJ Onderhoudsdienste, en ek stem 100% saam. Ek gesels met eienaars, mede-eienaars, bestuurders van besighede en entrepreneurs on hulle kennis met my te deel sodat ek dit met almal kan deel. Subscribe as jy n besigheid het of een wil begin. Hierdie channel is vir jou.

  • JJ Ellis365 - 015

    15/06/2018 Duración: 20min

    WOW! What a performance deur Ronaldo #fifaworldcup2018. Ek gee ook my opinie en prediction oor die loadshedding deur Eskom en dan het ek n idee wat vandag in my kop gekom het wat ek binnekort n realiteit gaan maak...

  • JJ Ellis365 - 014

    14/06/2018 Duración: 20min

    Dis official...#jjellis365 is ge-launch en promoted. Luister hoe het ek dit ge-launch en promote. Hoekom was die #jjellisencoshow amper gecancel!! En wat het die dag my geleer...

  • JJ Ellis365 - 013

    13/06/2018 Duración: 49min

    Wat my dag behels het. Hoekom doen ek die #jjellisencoshow... plus hoekom doen ek nou hierdie #jjellis365. Oja op die einde kry ek n surprise inbox message wat ek met jou deel...

  • JJ Ellis365 - 012

    12/06/2018 Duración: 29min

    Moes vanoggend eers begin met n fight by die fabriek. Raak ook aan office politics. My 1ste episode van die #jjellisencoshow op anchor ge-upload. Dan ook my raad vir n verhouding waar jy meer beheer kan he en minder baklei...

  • JJ Ellis365 - 011

    11/06/2018 Duración: 13min

    Hoekom het ek 4h opgestaan. Dept of labour was by die besighede. Ek gesels ook oor die moontlike min. loon (R20p/h) en watter effek dit gaan he. Verder my aand gewerk aan nog graphic design wat binnekort public gaan word.

página 5 de 6