Jj Ellis365

Informações:

Sinopsis

Ideale podcast vir iemand, wat eerstens afrikaans kan verstaan, en verder n besigheid het of een wil begin. Ek probeer ander se wysheid kry en deel wat in besigheid is of selfs n vlak van sukses bereik het. Ek gaan ook dit gebruik as n blog om my journey te record en te deel wat ek leer in die proses en wat ek ervaar. Ja ek meng my tale, dis hoe dit is. Ek wil ook my menings gee oor dinge wat gebeur, soos in ander kategorieë soos my gunsteling span, Man United. Soos n voice diary, maar gaan elkekeer iets insit wat ook waarde gee.

Episodios

  • JJ Ellis365 - 042

    26/07/2018 Duración: 13min

    Hoekom moes ek die week se #jjellisencoshow cancel? Wat was my laagte punt van die dag. My highlight van die dag was n meeting saam met díe persoon... In my les van die dag gebruik ek die woord "stimulerend"

  • JJ Ellis365 - 041.5

    25/07/2018 Duración: 19min

    Aanhouer wen nie! Pretoria Poppie se intro. My highlight en lowlight van die dag...en ek se wie is my gas vir more se #jjellisencoshow

  • JJ Ellis365 - 040

    23/07/2018 Duración: 20min

    Lang dag omdat ek tot 1h vir Man Utd gekyk het, maar ek was spyt. Podcastc gepost van die #jjellisencoshow. Plus die 5ster se intro video ook gepost. Dan het ek n video gekry van Coco Chanou. Plus die les aan myself: Moenie bang wees om dit n shot te gee nie, ek dwaal toe af maar kom toe weer op die punt dat ons moenie bang wees om te misluk nie.

  • JJ Ellis & CO show met Tim Ellis

    23/07/2018 Duración: 33min

    Welkom by die 23ste JJ Ellis & CO show. Ons gesels met ervare besigheids eienaars, bestuurders, entrepreneurs ens om hulle kennis, ervaring en tricks uit hulle te kry sodat ek dit met almal kan deel. Vandag se gas is Tim Ellis - Eienaar van die MC Ellis Fietswinkel. JJ Ellis op Facebook web.facebook.com/officialjjellis JJ Ellis op Instagram web.instagram.com/officialjje... JJ Ellis op LinkedIn www.linkedin.com/in/jj-ellis-... JJ Ellis op Snapchat web.snapchat.com/add/official... JJ Ellis op Whatsapp 083 4804 754

  • JJ Ellis365 - 039

    19/07/2018 Duración: 19min

    Nuwe intro deur 5 Ster. Opvolg oor die bedankings. #jjellisencoshow saam met oom Tim Ellis en wat ek daaruit gehaal het..

  • JJ Ellis365 - 038

    18/07/2018 Duración: 21min

    Na 2 jaar, 5 maande en 5 dae is ek single. Ek vertel hoe en hoekom het ons opgebreek. Plus ons floor manager en driver...wel nog nie, of nee wag hy het...ek vertel. Ek ek deel wie is my gas vir more se #jjellisencoshow

  • JJ Ellis365 - 037

    16/07/2018 Duración: 15min

    My highlight van my dag het my ma in trane gehad. Ek gaan voorlopig moreaand nie kan record nie, want.... Plus ek post more weer n quote deur oom Ernst Hydenrych, ek gee natuurtlik my uiterse belangrike opinie.

  • JJ Ellis365 - 036

    15/07/2018 Duración: 21min

    Viva les bleus. Hoekom het ek nie Vrydag n episode gehad van die #jjellis365 nie? Ek gee my opinie van n quote wat ek gaan post more deur oom Douglas Munro, maar ek dwaal af na nog meer ernstige "preek"...

  • Hoeveel geld is genoeg?

    14/07/2018 Duración: 04min

    Hoeveel geld is genoeg? Kobus Klazen - Eienaar van Duneco Civils, Batonwerke, Colesburg Crushers en betrokke by nog ander projekte ook het eendag sy mentor gese hy wil n besigheid begin want hy wil geld maak...genoeg geld maak... JJ Ellis & CO show is bedoel vir iemand wat sy eie besigheid het of wil begin en ek probeer ander wat in besigheid is se kennis en ervaring met almal deel.

  • JJ Ellis365 - 035

    12/07/2018 Duración: 19min

    Ronaldo na Juventus. My gas vir vandag se #jjellisencoshow is in die bed siek. Wat doen ek toe.. Almal laat nie "Leef en laat leef" nie.

  • JJ Ellis365 - 034

    11/07/2018 Duración: 14min

    Ek se wie is my gas vir more se #jjellisencoshow. 1 van die dames het bedank, ek gee ook iets wat in die kontrak is wat my help dat ek haar niks skuld nie. "It's not coming home" vir England. Plus kan n gewone lift met jou maatskappy voertuig jou R1000e kos?

  • JJ Ellis365 - 033

    10/07/2018 Duración: 21min

    Nuwe intro. Wat het nou weer by die werk gebeur dat ek my cool verloor het. France is deur na die final, #fifaworldcup, maar iemand my n bietjie afgesit met sy optrede. Plus ek quote n besigheidsman en gee my opinie en ervaring oor die quote.

  • JJ Ellis365 - 032

    09/07/2018 Duración: 15min

    Die #jjellis365 is officially op Spotify. Ek gesels n bietjie Formula1. Mense gevra vir intros plus die les van die dag

  • JJ Ellis & CO show met Charl de Villiers

    08/07/2018 Duración: 36min

    Welkom by die 22ste JJ Ellis & CO show. Ons gesels met ervare besigheids eienaars, bestuurders, entrepreneurs ens om hulle kennis, ervaring en tricks uit hulle te kry sodat ek dit met almal kan deel. Vandag se gas is Charl de Villiers - mede eienaar van Stallion Motors. JJ Ellis op Facebook https://web.facebook.com/officialjjellis JJ Ellis op Instagram https://web.instagram.com/officialjje... JJ Ellis op LinkedIn https://www.linkedin.com/in/jj-ellis-... JJ Ellis op Snapchat https://web.snapchat.com/add/official... JJ Ellis op Whatsapp 083 4804 754

  • JJ Ellis365 - 031

    06/07/2018 Duración: 16min

    Ek was 10h by die polisie stasie, ek vertel hoekom. Fifa world cup - The year of the underdog. Plus ek post more n quote van Kobus Klazen, en ek gee my opinie in diepte daaroor

  • JJ Ellis365 - 030

    05/07/2018 Duración: 16min

    Highlight van my dag was die #jjellisencoshow saam met Charl de Villiers. Ek se ook wat het vir my uitgestaan in die episode. Plus ek gaan n video share more op my profile wat ons ekonomie so goed opsom. Ek gee my opinie plus dit gee ons almal ook n idee waarnatoe ons oppad is.

  • JJ Ellis365 - 029

    04/07/2018 Duración: 08min

    Ek verklik my gas vir more se #jjellisencoshow. Iemand het alweer ingebreek by die fabriek. Ek speel ook die 1ste paar sekondes van more se opening

  • JJ Ellis365 - 028

    03/07/2018 Duración: 11min

    Ek voel n bietjie meer positief na my en my pa se meeting vandag, ek vertel hoekom... Plus ek vertel ook hoekom ek nie content create het vanaand nie. Oja en so tip vir iemand wat werk soek

  • JJ Ellis365 - 027

    02/07/2018 Duración: 18min

    Ek gee my opinie van n quote wat ek uit een van my vorige episodes uitgehaal het, iest wat ek probeer elkedag uitleef. Plus ek begin met n sielkunde sessie, waar ek afpak en jy moet net luister, hahs

  • JJ Ellis & CO show met Kobus Klazen

    01/07/2018 Duración: 41min

    Welkom by die 21ste JJ Ellis & CO show. Ons gesels met ervare besigheids eienaars, bestuurders, entrepreneurs ens om hulle kennis, ervaring en tricks uit hulle te kry sodat ek dit met almal kan deel. Vandag se gas is Kobus Klazen - Eienaar van Duneco Civils, Batonwerke en Colesburg Crushers. Kobus Klazen Trust verhuur van eiendomme. Ook betrokke by Capital Air.

página 4 de 6