Jj Ellis365

Informações:

Sinopsis

Ideale podcast vir iemand, wat eerstens afrikaans kan verstaan, en verder n besigheid het of een wil begin. Ek probeer ander se wysheid kry en deel wat in besigheid is of selfs n vlak van sukses bereik het. Ek gaan ook dit gebruik as n blog om my journey te record en te deel wat ek leer in die proses en wat ek ervaar. Ja ek meng my tale, dis hoe dit is. Ek wil ook my menings gee oor dinge wat gebeur, soos in ander kategorieë soos my gunsteling span, Man United. Soos n voice diary, maar gaan elkekeer iets insit wat ook waarde gee.

Episodios

  • JJ Ellis365 - 060

    04/09/2018 Duración: 19min

    Wat is die 'New tactic' waarvan ek gepraat het in op my stories. Ek reveal ook my gas vir Donderdag se #jjellisencoshow

  • JJ Ellis365 - 059

    03/09/2018 Duración: 29min

    Dig deep in my passie en doelwitte..deel 2. Hoe was my naweek en wat was my dag se hoogtepunt..#hint 658 comments en laagtepunt.

  • JJ Ellis365 - 058

    29/08/2018 Duración: 36min

    Waar was ek die afgelope 2 dae? Hoekom gaan ek nie more n #jjellisencoshow he nie? Ek raak diep oor my passie en doelwitte in die lewe..

  • JJ Ellis & CO show met Bryce Appels

    26/08/2018 Duración: 32min

    Welkom by die 25ste JJ Ellis & CO show. Ons gesels met ervare besigheids eienaars, bestuurders, entrepreneurs ens om hulle kennis, ervaring en tricks uit hulle te kry sodat ek dit met almal kan deel. Vandag se gas is Bryce Appels - aka Die Ster / 5 Ster / Staalbek - Rymkletser JJ Ellis op Facebook https://web.facebook.com/officialjjellis JJ Ellis op Instagram https://web.instagram.com/officialjjellis JJ Ellis op LinkedIn https://www.linkedin.com/in/jj-ellis-/ JJ Ellis op Snapchat https://web.snapchat.com/add/officialjjellis JJ Ellis op Whatsapp 083 4804 754

  • JJ Ellis365 - 057

    24/08/2018 Duración: 26min

    Na n paar dae sonder n episode, verduidelik ek wat het gebeur. Watse drama het ek oor die #jjellisencoshow? Ekt n nuwe PS game gekoop, dit nadat ek n fout gemaak het met die game. plus die les van die dag.

  • JJ Ellis365 - 056

    21/08/2018 Duración: 16min

    Wat het alles in my dag gebeur. Het ek al n gas vie Donderdag se #jjellisencoshow? Plus ek gee my ervaring/opinie oor n quote wat ek gaan post more, deur Melony de Jager

  • JJ Ellis365 - 055

    20/08/2018 Duración: 16min

    Laat hierdie episode die saadjie wees vir jou om te begin oorweeg om jou passie te volg ipv vir die volgende 30 jaar n lewe te lei wat jy nie eintlik wil nie

  • JJ Ellis365 - 054

    17/08/2018 Duración: 13min

    op my stories sal jy my laptop se screen sien en dat ek baie frustreerd was..kon ek dit uitsorteer? Les is vir almal wat onseker is oor die toekoms. plus ek twitch weer die naweek.

  • JJ Ellis365 - 053

    16/08/2018 Duración: 14min

    Hoekom moes ek die week se #jjellisencoshow cancel? My les vir die dag is logies maar dit is so belangrik om jou n edge te gee teenoor jou kompitisie. Plus ekt getwitch, ek vertel wat het gebeur en waar staan die uitslae sover

  • JJ Ellis365 - 052

    15/08/2018 Duración: 20min

    Wat het ek gehoor by n kontak oor plase en registrasies? Fancy wees as jy besigheid het, kan watter effek he?

  • JJ Ellis365 - 051

    14/08/2018 Duración: 30min

    Motivering agter my twitch channel. Wat is twitch? Wat afgelope paar dae gebeur plus wat n mens, veral die jeug, daaruit kan leer. En ek se wie is my gas vir Donderdag se #jjellisencoshow

  • JJ Ellis365 - 050

    10/08/2018 Duración: 19min

    Ek was in my vorige episode frustreerd omdat ek agter skedule was by die fabriek, het die situasie beter geraak of is ek verder agter? #quoteoftheday deur oom Lat. Ek gee ook my throughs oor Man Utd se wen vanaand teen Leicester.

  • JJ Ellis365 - 049

    09/08/2018 Duración: 18min

    Grond onteining sonder vergoeding. Nuwe video: Konsentreer op jou sterkpunte. Hoekom het ek nie vandag n #jjellisencoshow gehad nie.

  • JJ Ellis365 - 048

    07/08/2018 Duración: 18min

    "As jy wit is kry jy mos nie werk nie" ~ part 2. Dankie vir elkeen wat luister!!!

  • JJ Ellis365 - 047

    06/08/2018 Duración: 28min

    "As jy wit is kry jy mos nie meer werk in die land nie"...dan moet jy hierdie episode luister. Sluit aan by die #quoteoftheday. Ek doen nie meer besigheidsplanne nie, maar wat doen ek dan?

  • JJ Ellis365 - 046

    03/08/2018 Duración: 17min

    Hoekom dink ek ek was vandag n absolute machine? Hoekom het ek nie gisteraand n episode gepost nie? Plus n cliche sukses tip, is toe meer werd as wat ek gedink het.

  • JJ Ellis & CO show met Werner Schubert

    03/08/2018 Duración: 31min

    Welkom by die 24ste JJ Ellis & CO show. Ons gesels met ervare besigheids eienaars, bestuurders, entrepreneurs ens om hulle kennis, ervaring en tricks uit hulle te kry sodat ek dit met almal kan deel. Vandag se gas is Werner Schubert - Eienaar en direkteur van Slabber, Slabbert en Schubert. Werner Schubert gehoorapperaat akoestikus Interne eiendomsagent vir Bets van der Vyver Eiendomme JJ Ellis op Facebook https://web.facebook.com/officialjjellis JJ Ellis op Instagram https://web.instagram.com/officialjjellis JJ Ellis op LinkedIn https://www.linkedin.com/in/jj-ellis-b2364584/ JJ Ellis op Snapchat https://web.snapchat.com/add/officialjjellis JJ Ellis op Whatsapp 083 4804 754

  • JJ Ellis365 - 045

    01/08/2018 Duración: 24min

    Ek is officially demoted!! Ek was vandag by my gas vir more se #jjellisencoshow, en waar ek 10momin daar moes wees, raai hoelank was ek toe daar.. Ek post ook more n quote van oom Tim Ellis en gee my 2sents.

  • JJ Ellis365 - 044

    30/07/2018 Duración: 16min

    Nuwe intro. Wie is my gas vir Donderdag se #jjellisencoshow. Ek gee my 2sents oor n quote van Hillet Scheun. Plus n goeie stukkie raad vir iemand net by n besigheid begin werk het en het ambisie vir meer.

  • JJ Ellis365 - 043

    27/07/2018 Duración: 17min

    Hoe het vandag se specials verloop? Ek ontmoet 2 celebs wat by my kom kuier het. Die les van die dag het is n tegniek wat al ekstra besigheid vir my ingebring het, dalk werk dit vir jou ook

página 3 de 6