Jj Ellis365

Informações:

Sinopsis

Ideale podcast vir iemand, wat eerstens afrikaans kan verstaan, en verder n besigheid het of een wil begin. Ek probeer ander se wysheid kry en deel wat in besigheid is of selfs n vlak van sukses bereik het. Ek gaan ook dit gebruik as n blog om my journey te record en te deel wat ek leer in die proses en wat ek ervaar. Ja ek meng my tale, dis hoe dit is. Ek wil ook my menings gee oor dinge wat gebeur, soos in ander kategorieë soos my gunsteling span, Man United. Soos n voice diary, maar gaan elkekeer iets insit wat ook waarde gee.

Episodios

  • JJ Ellis365 - 077

    13/11/2018 Duración: 29min

    les van die dag is n voorbeeld waar ek iemand gehelp het met hulle besigheid se branding. Verwikkelinge van n paar goed, soos my ma het bedank, of so iets haha. Hoekom so lank gevat tussen episodes.

  • JJ Ellis & CO show met Wynand Pretorius

    12/11/2018 Duración: 30min

    Welkom by die 28ste JJ Ellis & CO show. Ons gesels met ervare besigheids eienaars, bestuurders, entrepreneurs ens om hulle kennis, ervaring en tricks uit hulle te kry sodat ek dit met almal kan deel. Vandag se gas is Wynand Pretorius - Eienaar van OK Foods Beaufort-Wes JJ Ellis op Facebook https://web.facebook.com/officialjjellis JJ Ellis op Instagram https://web.instagram.com/officialjjellis JJ Ellis op LinkedIn https://www.linkedin.com/in/jj-ellis-b2364584/ JJ Ellis op Snapchat https://web.snapchat.com/add/officialjjellis JJ Ellis op Whatsapp 083 4804 754 Podcast & JJ Ellis365 https://itunes.apple.com/us/podcast/jj-ellis-365/id1392903672 https://open.spotify.com/show/5mxCfKuk7KPurF92tJh0Df https://anchor.fm/officialjjellis https://www.breaker.audio/jj-ellis365 https://castbox.fm/channel/id1306405 https://play.radiopublic.com/jj-ellis-365-60n5p7 https://player.fm/series/jj-ellis365 https://www.listennotes.com/c/7ddfcd3c424e46a595e45f942c369d54/jj-ellis-365/ https://podcast.app/jj-ellis365-p4971

  • JJ Ellis365 - 076

    30/10/2018 Duración: 21min

    Het n fokop gehad met laas week se #jjellisencoshow en hoe het dit gebeur. Les gaan oor n epiphany gehad oor gister se #quoteoftheday. Plus ek se hoekom het ek n week laas n episode record.

  • JJ Ellis & CO show met Elrese Hoon

    25/10/2018 Duración: 32min

    Welkom by die 27ste JJ Ellis & CO show. Ons gesels met ervare besigheids eienaars, bestuurders, entrepreneurs ens om hulle kennis, ervaring en tricks uit hulle te kry sodat ek dit met almal kan deel. Vandag se gas is Elrese Hoon - Direkteur van EH Hoon Inc, handel as Specsavers Beaufort-Wes JJ Ellis op Facebook https://web.facebook.com/officialjjellis JJ Ellis op Instagram https://web.instagram.com/officialjjellis JJ Ellis op LinkedIn https://www.linkedin.com/in/jj-ellis-b2364584/ JJ Ellis op Snapchat https://web.snapchat.com/add/officialjjellis JJ Ellis op Whatsapp 083 4804 754 Podcast & JJ Ellis365 https://itunes.apple.com/us/podcast/jj-ellis-365/id1392903672 https://open.spotify.com/show/5mxCfKuk7KPurF92tJh0Df https://anchor.fm/officialjjellis https://www.breaker.audio/jj-ellis365 https://castbox.fm/channel/id1306405 https://play.radiopublic.com/jj-ellis-365-60n5p7 https://player.fm/series/jj-ellis365 https://www.listennotes.com/c/7ddfcd3c424e46a595e45f942c369d54/jj-ellis-365/ https://podcas

  • JJ Ellis365 - 075

    23/10/2018 Duración: 16min

    Wil jy iets bereik? Wil jy suksesvol wees? luister hierna. Part 2 van n woordewisseling in my kantoor.

  • JJ Ellis365 - 074

    22/10/2018 Duración: 20min

    hoekom is millenials so lui, en watter raad het ek vir (ons) hulle. Waarom ek lanklaas n episode record. plus en gee n update oor die week se #jjellisencoshow

  • JJ Ellis365 - 073

    16/10/2018 Duración: 15min

    les. Om jouself toestemming te gee om gelukkig te wees. Ek se ook wie is my gas vir Donderdag se #jjellisencoshow. plus ekt my 1ste item wat ek verkoop vandag opgesit.

  • JJ Ellis365 - 072

    15/10/2018 Duración: 19min

    les - hou op jou optrede bepaal volgens ander se opinie. update op die #jjellisencoshow. hoekom het ek nie Do. en Vr. n episode record nie.

  • JJ Ellis365 - 071

    10/10/2018 Duración: 20min

    les van die dag gaan uit na al die werknemers daarbuite. What's happening met more se #jjellisencoshow.

  • JJ Ellis365 - 070

    08/10/2018 Duración: 17min

    Hoe was my en my pa se trip Kaap toe? Hoe vorder my career mode in Fifa19? Ek gee my 2cents oor n quote of the day van more.

  • JJ Ellis365 - 069

    02/10/2018 Duración: 28min

    Ek gee n update op die week se #jjellisencoshow. Bietjie meer info oor Stedman Graham en toe ons mekaar ontmoet het. Die les is n ware verhaal tussen n ouer vrou en n jonger man, en hoe die oorspronklike sparks doodgegaan het, en wat ons daaruit kan leer

  • JJ Ellis365 - 068

    29/09/2018 Duración: 18min

    Wat maak my op my beste perform? As jy dieselfde is as ek, hoe maak ek dat ek die beste uit my kry. #jjellisencoshow en hoekom daar nie 1 was nie. Hoekom het ek gewerk tot 00:45?

  • JJ Ellis365 - 067

    26/09/2018 Duración: 24min

    Don't hang out with fuckwits. Ek bespreek n bietjie my situasie en hoe ek die ekonomie sien. Plus n intresante storie wat met n vriendin gebeur het vanaand, tussen haar, n ou en haar ouens.

  • JJ Ellis365 - 066

    24/09/2018 Duración: 26min

    Wat maak ek op Nasionale Braaidag. Wat het intussen gebeur vandat ek laas n episode record het? Ekt n tweet gepost, ek gaan in diepte oor hoekom ek dit se en hoekom ek so passievol voel oor die hastags wat ek gebruik het.

  • JJ Ellis365 - 065

    18/09/2018 Duración: 22min

    kak dag. Ek vertel hoe die swak ekonomie het vir my iets besef van myself het. Ek gee my opinie oor die Dagga wat wettig gemaak is

  • JJ Ellis365 - 064

    18/09/2018 Duración: 38min

    Naweek by Jeanne se n troue, waarna ek baie onverantwoordelik was. Update op die week se #jjellisencoshow. Beantwoord n vraag van n ou wat baie jealous is.

  • JJ Ellis365 - 063

    12/09/2018 Duración: 16min

    Hilarious storie oor my ma se verjaarsdag. More se #jjellisencoshow? Dan het n ou, Tobie se rap video op my profie gesien, en n #disstrack teruggegee. En die Les van die dag

  • JJ Ellis365 - 062

    11/09/2018 Duración: 20min

    #podcast van laasweek se #jjellisencoshow is beskikbaar. Ek het my gebreek vandag vir my ma...ek vertel alles. Plus, watter les kon ek net vandag weer leer oor mense..

  • JJ Ellis & CO show met Theo Munro

    09/09/2018 Duración: 29min

    Welkom by die 26ste JJ Ellis & CO show. Ons gesels met ervare besigheids eienaars, bestuurders, entrepreneurs ens om hulle kennis, ervaring en tricks uit hulle te kry sodat ek dit met almal kan deel. Vandag se gas is Theo Munro - Eienaar van Rand vir Rand. JJ Ellis op Facebook https://web.facebook.com/officialjjellis JJ Ellis op Instagram https://web.instagram.com/officialjjellis JJ Ellis op LinkedIn https://www.linkedin.com/in/jj-ellis/ JJ Ellis op Snapchat https://web.snapchat.com/add/officialjjellis JJ Ellis op Whatsapp 083 4804 754

  • JJ Ellis365 - 061

    06/09/2018 Duración: 25min

    Hoe was vandag se #jjellisencoshow vir my? Ek vertel ook wat ek glo die rede was hoekom ek en my vorige meisie amper nooit baklei het nie. Ek gee ook my prediction oor die jong mense wat in die werksmag is.

página 2 de 6