Klipkouers Potgooi

Informações:

Sinopsis

Sakeman, Jacques Basson, gesels weekliks met Afrikaanse entrepreneurs en impakmakers, wêreldwyd, ten einde praktiese besigheids-en lewensadvies te ontgin.

Episodios

  • Klipkouer Kragklont: Louis van der Watt Bonus 2

    07/07/2016 Duración: 02min

    Jacques Basson — Klipkouer Kragklont: Louis van der Watt Bonus 2

  • Klipkouer Kragklont: Louis van der Watt Bonus 1

    05/07/2016 Duración: 02min

    Jacques Basson — Klipkouer Kragklont: Louis van der Watt Bonus 1

  • Episode 25: Louis van der Watt

    01/07/2016 Duración: 31min

    Jacques Basson — Louis van der Watt is die medestigter en dryfkrag agter die internasionale eiendomsontwikkelaars groep, Atterbury wat onlangs die grootste winkelsentrum in Afrika gebou het nl. The Mall of Africa in Gauteng.

  • Episode 24: Stefan van der Walt

    24/06/2016 Duración: 30min

    Jacques Basson — Diens is die wagwoord vir suksesvolle besigheid. Besigheid gaan nie net oor geld nie; jy moet ook ‘n verskil in mense se lewens wil maak

  • Klipkouer Kragklont: Stefan van der Walt Bonus 2

    23/06/2016 Duración: 02min

    Jacques Basson — Klipkouer Kragklont: Stefan van der Walt Bonus 2

  • Klipkouer Kragklont: Stefan van der Walt Bonus 1

    20/06/2016 Duración: 03min

    Jacques Basson — Klipkouer Kragklont: Stefan van der Walt Bonus 1

  • Episode 23: Vicky le Roux

    17/06/2016 Duración: 26min

    Jacques Basson — Vicky le Roux, eienaar van Chicaco Pizza in Vail Colorado vertel my van die uitdagings van 'n seisoenale besigheid.

  • Episode 22: Theo van den Berg

    10/06/2016 Duración: 25min

    Jacques Basson — In vervaardiging moet jy nie oorhaastige besluite neem nie, want dit sal jou duur te staan kom sê Theo van den Berg, stigter van Dala Wood.

  • Klipkouer Kragklont: Wouter Snyman Bonus 2

    09/06/2016 Duración: 02min

    Jacques Basson — Klipkouer Kragklont: Wouter Snyman Bonus 2

  • Klipkouer Kragklont: Wouter Snyman Bonus 1

    06/06/2016 Duración: 03min

    Jacques Basson — Klipkouer Kragklont: Wouter Snyman Bonus 1

  • Episode 21: Wouter Snyman

    03/06/2016 Duración: 30min

    Jacques Basson — Wouter Snyman, stigter van die Attooh-groep, is die nommer een Discovery finansiële groep in Suid-Afrika. Hy spoedlees 'n besigheidsboek per dag, maar maak seker dat hy elke nuwe "nugget" toepas in sy besigheid en persoonlike lewe.

  • Episode 20: Jaco du Plessis

    27/05/2016 Duración: 31min

    Jacques Basson — Jaco du Plessis is in die brandvoorkoming besigheid. “Ontleed jou mark en maak kontak met die regte mense sê hy. Op hierdie manier sal jou besigheid kan floreer.”

  • Episode 19: Anesia Darne

    20/05/2016 Duración: 26min

    Jacques Basson — Anesia Darne vertel my van die belangrike rolle wat Tripadvisor, ligging en musiek in haar restaurant speel.

  • Episode 18: Heini Booysen

    13/05/2016 Duración: 37min

    Jacques Basson — Heini Booysen is die mede-stigter van die innoverende en vinnig groeiende aanlyn kos bestellings diens, OrderIn

  • Episode 17: Francois Retief

    06/05/2016 Duración: 36min

    Jacques Basson — Francois Retief is die mede-stigter van Iono.fm, wat ‘n innoverende “hosting” platform is vir potsendings soos bv. die Klipkouers Potgooi, RSG, BBC, Duitse Radio en vele ander.

  • Episode 16: Adele Walker

    29/04/2016 Duración: 22min

    Jacques Basson — Adele Walker vertel my hoe haar behoefte aan mede Suid-Afrikaners gelei het tot die stigting van haar promosies en gebeure besigheid in die VK, SAFFAevents.

  • Episode 15: Cerita Nagy

    22/04/2016 Duración: 32min

    Jacques Basson — Cerita Nagy gesels met my oor haar kleintyd passie vir ontwerp asook haar passie vir die ontwikkeling van sakevroue wat gelei het tot die stigting van haar ontwerp besigheid en haar rol as Nasionale President van die Suid-Afrikaanse Raad vir Sakevroue.

  • Episode 14: Christo Henning

    15/04/2016 Duración: 21min

    Jacques Basson — Ek gesels met, Christo Henning van Leon's Motors, in Rustenburg, waar hy onder andere verduidelik hoekom ‘n kar se handelsmerk nie so ‘n groot rol speel in verkope as wat mens dink nie.

  • Episode 13: Pieter Cilliers

    08/04/2016 Duración: 31min

    Jacques Basson — Pieter Cilliers is die eienaar van SignMasters of Tyler in Texas. Hy gesels met my onder andere oor sy Suid Afrikaanse besighede en hoe hy te werk gegaan het om ‘n nuwe besigheid in Texas te vind en suksesvol te vestig.

  • Episode 12: André van den Berg

    01/04/2016 Duración: 18min

    Jacques Basson — ABD USA Enterprises voer Amerikaanse karre en motorfietse wêreldwyd uit. Stigter, André van den Berg, gesels met my onder andere oor sy loopbaan as motorfiets-renjaer, $17 in sy sak, toilette skoonmaak tot die heel eerste motorfietsveiling in die VSA.

página 15 de 15