Antioch

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editor: Podcast
  • Duración: 2:03:38
  • Mas informaciones

Informações:

Sinopsis

Episodios

  • 3 Augustus - Daniel: The Rolling Stone [Francois de Beer]

    08/09/2014 Duración: 22min

    God is God en in beheer.

  • 8 September: Life Message - God mors nooit met jou geloof nie (Johan Smit)

    08/09/2014 Duración: 32min

    Ons elkeen ken die swaar en die pyn wanneer dit voel asof God nie ons gebede hoor nie, of dit nie beantwoord nie. Dis die tye wanneer hoekom, waarom en nie-verstaan ‘n groot deel van ons leefwêreld word. Proffie: In my tye van nie-verstaan, wanhoop, waar ek gevoel het my geloof vermors is, was daar altyd hoop. God het altyd deurgekom - Hy mors nie met my geloof nie. Ek het geleer om te volhard, vas te hou… Hy hoor my en sal altyd, op Sy eie manier deurkom vir my!

  • Daniel - Vegetarian Bachelor [week 1]

    05/08/2014 Duración: 29min

    Wie was hy? Hy was ‘n populêre jongmens met ‘n belowende toekoms. Hy het gedroom oor ‘n goeie werk, vriende, ‘n familie en ‘n lewe wat saakmaak. Oornag het sy omstandighede verander en sy drome (saam met sy land en godsdienstige instelling) is vernietig. Hy was weggevoer na ‘n vreemde land waar hy moes aanpas in ongemaklike omstandighede deur vir die heerser te werk. Hy het alle rede gehad om die regering te haat vir wat hulle aan hom gedoen het – en hy het ernstig verskil met hul siening oor moraliteit en godsdiens. Hy het homself by ‘n kruispad bevind – in ‘n identiteitskrisis. Moes hy heeltemal aanpas by die nuwe empire? Of moes hy steeds voluit vashou aan die tradisionele kultuur en godsdiens waarin hy grootgeword het? Nie een van hierdie twee opsies werk vir hom nie. Hy kies om in die vreemde aan te pas, maar steeds te leef vanuit sy identiteit en sy herinnering aan wie sy God is. Hy word uitgedaag om te kan onderskei hoe hy moet optree in die midde van groot uitdagings, hoë spanning, onveiligheid, cha

  • 13 Julie 2014 - Wintervakansie by die movies: Noah [Johan Geyser]

    16/07/2014 Duración: 39min

    Johan Geyser fokus sy Preek op die Movie - "NOAH" Hoekom blameer ons God so baie? Wat is die impak van jou prentjie van God op jou lewe en jou Spiritualiteit?