Klipkouers Potgooi

Informações:

Sinopsis

Sakeman, Jacques Basson, gesels weekliks met Afrikaanse entrepreneurs en impakmakers, wêreldwyd, ten einde praktiese besigheids-en lewensadvies te ontgin.

Episodios

  • Episode 29: Marlene Oosthuizen

    Episode 29: Marlene Oosthuizen

    29/07/2016 Duración: 22min

    Jacques Basson — Marlene Oosthuizen is die stigter en prinsipaal van die privaat mode kollege, NorthWest School of Design, waar hulle van SA se top modeontwerpers produseer.

  • Klipkouer Kragklont: Mias van Vuuren Bonus Vraag

    Klipkouer Kragklont: Mias van Vuuren Bonus Vraag

    27/07/2016 Duración: 01min

    Jacques Basson — Klipkouer Kragklont: Mias van Vuuren Bonus Vraag

  • Episode 28: Mias van Vuuren

    Episode 28: Mias van Vuuren

    22/07/2016 Duración: 31min

    Jacques Basson — Mias van Vuuren is die eienaar van Soapbox Promotions & Gifts. Hulle verskaf korporatiewe klere en geskenke en is een van die grootste verskaffers in Suid-Afrika.

  • Klipkouer Kragklont: Iaan van Niekerk Bonus Vraag

    Klipkouer Kragklont: Iaan van Niekerk Bonus Vraag

    20/07/2016 Duración: 01min

    Jacques Basson — Iaan van Niekerk Bonus Vraag

  • Episode 27: Iaan van Niekerk

    Episode 27: Iaan van Niekerk

    15/07/2016 Duración: 18min

    Jacques Basson — Iaan van Niekerk van Skitterblink Skoonmaakdienste is ʼn konsessiegewer van binnelandse kommersiële skoonmaakdienste in Pretoria, Suid-Afrika.

  • Klipkouer Kragklont: Karin Metz Bonus Vraag

    Klipkouer Kragklont: Karin Metz Bonus Vraag

    13/07/2016 Duración: 01min

    Jacques Basson — Moenie alles alleen probeer doen nie. Soek iemand wat jou passie deel.

  • Episode 26: Karin Metz

    Episode 26: Karin Metz

    08/07/2016 Duración: 25min

    Jacques Basson — Karen Metz is die uitvoerende direkteur van die BNI-Tshwane-streek. BNI (Business Network International) is die grootste besigheidverwysingsnetwerkgroep in die wêreld. Sy het in 2015 sowat 300 besigheideienaars gehelp om meer as 64 miljoen rand se besigheid onder mekaar te verwys.

  • Klipkouer Kragklont: Louis van der Watt Bonus 2

    Klipkouer Kragklont: Louis van der Watt Bonus 2

    07/07/2016 Duración: 02min

    Jacques Basson — Klipkouer Kragklont: Louis van der Watt Bonus 2

  • Klipkouer Kragklont: Louis van der Watt Bonus 1

    Klipkouer Kragklont: Louis van der Watt Bonus 1

    05/07/2016 Duración: 02min

    Jacques Basson — Klipkouer Kragklont: Louis van der Watt Bonus 1

  • Episode 25: Louis van der Watt

    Episode 25: Louis van der Watt

    01/07/2016 Duración: 31min

    Jacques Basson — Louis van der Watt is die medestigter en dryfkrag agter die internasionale eiendomsontwikkelaars groep, Atterbury wat onlangs die grootste winkelsentrum in Afrika gebou het nl. The Mall of Africa in Gauteng.

  • Episode 24: Stefan van der Walt

    Episode 24: Stefan van der Walt

    24/06/2016 Duración: 30min

    Jacques Basson — Diens is die wagwoord vir suksesvolle besigheid. Besigheid gaan nie net oor geld nie; jy moet ook ‘n verskil in mense se lewens wil maak

  • Klipkouer Kragklont: Stefan van der Walt Bonus 2

    Klipkouer Kragklont: Stefan van der Walt Bonus 2

    23/06/2016 Duración: 02min

    Jacques Basson — Klipkouer Kragklont: Stefan van der Walt Bonus 2

  • Klipkouer Kragklont: Stefan van der Walt Bonus 1

    Klipkouer Kragklont: Stefan van der Walt Bonus 1

    20/06/2016 Duración: 03min

    Jacques Basson — Klipkouer Kragklont: Stefan van der Walt Bonus 1

  • Episode 23: Vicky le Roux

    Episode 23: Vicky le Roux

    17/06/2016 Duración: 26min

    Jacques Basson — Vicky le Roux, eienaar van Chicaco Pizza in Vail Colorado vertel my van die uitdagings van 'n seisoenale besigheid.

  • Episode 22: Theo van den Berg

    Episode 22: Theo van den Berg

    10/06/2016 Duración: 25min

    Jacques Basson — In vervaardiging moet jy nie oorhaastige besluite neem nie, want dit sal jou duur te staan kom sê Theo van den Berg, stigter van Dala Wood.

  • Klipkouer Kragklont: Wouter Snyman Bonus 2

    Klipkouer Kragklont: Wouter Snyman Bonus 2

    09/06/2016 Duración: 02min

    Jacques Basson — Klipkouer Kragklont: Wouter Snyman Bonus 2

  • Klipkouer Kragklont: Wouter Snyman Bonus 1

    Klipkouer Kragklont: Wouter Snyman Bonus 1

    06/06/2016 Duración: 03min

    Jacques Basson — Klipkouer Kragklont: Wouter Snyman Bonus 1

  • Episode 21: Wouter Snyman

    Episode 21: Wouter Snyman

    03/06/2016 Duración: 30min

    Jacques Basson — Wouter Snyman, stigter van die Attooh-groep, is die nommer een Discovery finansiële groep in Suid-Afrika. Hy spoedlees 'n besigheidsboek per dag, maar maak seker dat hy elke nuwe "nugget" toepas in sy besigheid en persoonlike lewe.

  • Episode 20: Jaco du Plessis

    Episode 20: Jaco du Plessis

    27/05/2016 Duración: 31min

    Jacques Basson — Jaco du Plessis is in die brandvoorkoming besigheid. “Ontleed jou mark en maak kontak met die regte mense sê hy. Op hierdie manier sal jou besigheid kan floreer.”

  • Episode 19: Anesia Darne

    Episode 19: Anesia Darne

    20/05/2016 Duración: 26min

    Jacques Basson — Anesia Darne vertel my van die belangrike rolle wat Tripadvisor, ligging en musiek in haar restaurant speel.

página 10 de 11