Tunes Live

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editor: Podcast
  • Duración: 66:37:00
  • Mas informaciones

Informações:

Sinopsis

Interviews with local South African creatives

Episodios

  • Schalk van der Merwe

    23/10/2018 Duración: 01h33min

    Schalk van der Merwe is ‘n legendariese freelance bassist wat met name soos Karin Zoid, Bed on Bricks, Gerald Clark, Delta Blu, Billy Goat en vele meer geassosieer word.  Schalk en drie ander venote sit agter die onlangse gelanseerde, BandwithPro aanlyn musiek leer en interaktiewe platvorm.  Hierdie is ‘n uiters eiesoortige inisiatief waar ‘n mens […]

  • James Lombard

    11/10/2018 Duración: 01h35min

    James Lombard is ‘n aktiewe freelance drummer wat onder andere werk doen vir Pieter Toerien Productions. Hy het drums gespeel in West Side Story, Funny Girl en Evita. James het met hierdie interessante beroep oorsee getoer. Hier op Suid-Afrikaanse bodem speel hy vir Betsy Beers, Ethan Floris, DURGE en meer. Hy was vantevore werksaam met […]

  • Andre Skywalker

    26/09/2018 Duración: 01h14min

    Andre-skywalker van der Merwe is ‘n freelance bassist wat veral, maar nie alleenlik nie, die Blues-rock scene aan die brand speel. Hy werk en het al saam met mense gewerk soos Crimsonhouse, Ann Jangle, Aidan Martin, Basson Laubscher, Slow Jack en Bam Bam Brown. Hy gesels oor die freelance game en hoe ‘n mens jou […]

  • Rossouw Wentzel

    15/09/2018 Duración: 53min

    Rossouw Wentzel speel kitaar in die band, Sunset Sweatshop.  Hierdie ouens het met harde werk en ‘n deeglike strategie in ‘n relatiewe kort tydjie baie vermag as ‘n band.  Hul debuut album, Chasing Gold is deur Coleske Artists uitgereik en daar het reeds twee musiekvideo’s verskyn van hul singles “move it” en “come along”.  Ons […]

  • Wouter Reyneke

    27/08/2018 Duración: 01h03min

    Wouter Reyneke is die hoof van die fakulteit van COPA in Kaapstad, asook ‘n baie talentvolle bassist wie se vryskut resïmé kunstenaars soos Albert Frost, Mel Botes, Beeskraal, Albert Myntjies, Pedro Barbosa en The Betsie Beers, om ‘n paar te noem, insluit. Ons gesels oor die strukturering van kursusse by Campus of Performing Arts; sy […]

  • Justin Versfeld

    14/08/2018 Duración: 01h08min

    Justin Versfeld played  guitar for the breath taking live act 3rd World Spectator and now plays for The Jumping Guns, Hugo Brand and Nick Marucchi.  Besides the fact that he is a super, super talented musician he is a brilliant sound engineer as well.  He has ensured many musicians and concert/festival goers a great time, […]

  • Jeandré Pikkie Swanepoel

    01/08/2018 Duración: 01h05min

    Jeandré Pikkie Swanepoel is die voorman van De wallen en Light & Shade. Ek en hy sit en chat op die buite verhoog van die Karoo Saloon in Barrydale oor sy interessante aanslag op musiek en die lewe, De wallen se opkomende toer na Nederland, sy werk by Pineapple Productions, sy kortstondige insluiting tot die […]

  • Frazer Barry

    17/07/2018 Duración: 01h46min

    Frazer Georgio Barry is die hoofsanger en kitaarspeler van Tribal Echo – sy talente strek veel verder as kitaar speel en sing.  Sy voete is ook in die teater wêreld en dus gesels ons ook oor die kontroversiëele Crotoa film wat besig is om in ‘n teaterstuk vervat te word.  Ons leer van talle innoverende […]

  • Haydn van Rheede

    03/07/2018 Duración: 01h35min

    Haydn van Rheede is the drummer for both the Winston Siljeur Project and Lauren Lee Bock.  He works at Paul Bothner Stellenbosch where he serves as a huge attribute for the shop because of his knowledge and love for live and studio sound, drums and keyboard.  Haydn tells us about his studies at Cape Music […]

  • Willim Welsyn

    18/06/2018 Duración: 02h02min

    Willim Welsyn se WAT podcast is die inspirasie vir Tunes live en hy het onlangs ‘n ATKV mediaveertjie gewen vir Beste Aanbieder en Onderhoudvoerder in ‘n Joernaalprogram.  Ons gesels oor sy sewe studio albums en hoe die produksies van die albums verskil het. Willim Welsyn en die Sunrise Toffies se album Kompos en Kraai is […]

  • Dean Coche and Kent Farmer

    05/06/2018 Duración: 01h10min

    Dean Coche and Kent Farmer are the two guitarists for The Gambles and Dean’s talented voice makes up 50% of the vocals of the band. Dean tells us about his super interesting music career which stems from both his parents being professional singers. We also talk about Dean losing his father at a young age […]

  • Ben Breda Ludik

    22/05/2018 Duración: 01h29min

    Ben Breda Ludik werk al vir meer as tien jaar by die universiteit van Stellenbosch se studio. Hy vertel hoe hy in die diepkant in gegooi is met dirigensie, hoe hy sy tande geslyp het as dj by Mystics in Stellenbosch en hierdeur ‘n interessante leefstyl vir ‘n rukkie gehad het, op die pad tot […]

  • Gustav Franszen

    08/05/2018 Duración: 01h27min

    Gustav Franzsen is aan die stuur van Acorn Acoustic Sessions en lewer sodoende ‘n reuse bydrae tot die ontwikkelling van die Stellenbosse en omliggende musiek toneel.  Hy speel bas kitaar vir Slow Boat en Dead Pan Alley en was deel van Odd Dogs en Die Widzenbergies.  Ons gesels oor hoe die regte omstandighede en gesonde […]

  • Heinrich Wesson

    24/04/2018 Duración: 01h40min

    Heinrich Wesson is die guitarist van Durge en The Collaborator Tour. Hy vertel my van sy eerste skool band, five Leaf Clover en  hoe ‘n akoestiese kitaar die lont tot sy kitaarspel was. Ons gesels ook oor die mistiek rondom jam rooms en recording studio’s;  die verweefdheid van my en sy musiek paadjies;  Antipathy en […]

  • Basson Laubscher

    09/04/2018 Duración: 01h44min

    Basson Laubscher is ‘n legendariese kitaarspeler van Stellenbosch wat vir Valiant Swart, Blues Broers, Zinkplaat en Ann Jangle en sy eie projek, The Violent Free Piece speel.  Ons gesels oor hoe belangrik dit is om betrokke te raak by ‘n diversiteit van jams om te groei as musikant;  hoe Zinkplaat gevorm het;  Jurgen von Wechtmar […]

  • Richard Pryor

    27/03/2018 Duración: 58min

    Richard Pryor is the guitarist of Boulevard Blues and he also formed a super group, called Pebbleman. We had a chat at Up the Creek 2018 about Boulevard Blues tours in the Netherlands; Pebbleman’s overseas distribution deal; the Blues meets Rock concerts; the northern suburbs blues scene, among other. Tunes Live is available on iTunes. […]

  • Jorik Pienaar

    16/03/2018 Duración: 01h28min

    Jorik Pienaar het drums gespeel in die hard rock reus van die 90’s, Not My Dog.  Deesdae speel hy vir onder andere Blues Broers, Guy Collins, Albert Frost, asook sy eie nuwe projek, Wisdom of Movement waarvan hy ons in hierdie episode vertel.  Jorrie gesels oor Not my Dog toere in Europa, sy ontmoeting en […]

  • Southern Wild

    25/02/2018 Duración: 01h19min

    Southern Wild is one of the local acts who gets to open for Incubus.  The formation of this four piece rock band has been riddled with fascinating stories, from getting kicked out of Idols final, as well as opening  for the legendary Metallica.  They tell us more about how That Other Booking Company started working […]

  • Jaco Goosen

    12/02/2018 Duración: 02h03min

    Jaco Goosen is die takbestuurder van Paul Bothner, Stellenbosch en ‘n musikant wat al diep spore in die industrie getrap het. Hy was die bas kitaarspeler in Killing Strings, Terrarist en meer onlangs vir Riaan Nieuwenhuis & The Collaborator Tour. Ons gesels oor endorsements en hoe musikante dit verkry; hoe funksioneer en hoe het die […]

  • Hezron Chetty

    30/01/2018 Duración: 01h08s

    Hezron Chetty, the mad violinist shares his most intriguing music journey with us which goes from touring Europe till playing low income restaurant gigs. He is a part of Brynn, Hezron Chetty & The ZugZwang and Medicine Boy to name a few. He also chats about music licensing and how that can open up new […]

página 2 de 3