Tunes Live

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editor: Podcast
  • Duración: 66:37:00
  • Mas informaciones

Informações:

Sinopsis

Interviews with local South African creatives

Episodios

  • Schalk Maas

    04/09/2020 Duración: 02h21min

    Schalk Maas is een van die kitaarspelers, asook die hoof song writervan die legendariese Afrikaanse rockgroep, Skallabrak. Ons gesels oorsy liefde vir stories en hoe hy en Hendrik Brakwater ‘n gedugte spangevorm het vanweë ondermeer hul gedeelde plattelandse agtergrond. Ons leer dat daar agter die meeste Skallabrak songs, merkwaardige stories en verhale staan, maar dat […]

  • Deon du Toit deel 2

    08/07/2020 Duración: 01h30min

    Deon du Toit het vir ‘n tweede keer ‘n virtuele kuiertjie met TunesLive ingepas. In die deel van ons gesprek, gesels ons oor Countryguitar tones, recording filosofieë, die maak van die Skallabrak albumsHond se gedagtes en Op Hitte en interessante partytjie kaskenades. Onskom ook meer te hore oor Toxic Speed Circus, ‘n band wat Deon […]

  • Deon du Toit

    09/06/2020 Duración: 01h36min

    Deon du Toit is die guitarist van Skallabrak. Hy was ook dievoorsanger van die groep, Toxic Shame wat wyd verspreide nasionaleerkening in die vroë 2000’s gekry het met ondermeer hul treffer,Silent Movie. Ons gesels oor die spanning wat kan ontstaan tussen ‘nwriting en ‘n live projek, televisie verskynings op die Kasper Raspershow sowel as Rock […]

  • Stefan Steyn deel 2

    27/09/2019 Duración: 01h43min

    Deel ii van ‘n gesprek met Stefan Steyn.  Stefan Steyn is ‘n kitaar-leerkrag sowel as speler vir kunstenaars en groepe soos onder andereWoltemade, Ozzy Mars en Steyn de Wet.  Sy wedervaringe was teomvangryk om dit in een gesprek vas te pen en dus kom maak hy vir ‘ntweede keer ‘n draai op Tunes Live.  Hy […]

  • Stefan Steyn

    04/09/2019 Duración: 01h33min

    Stefan Steyn speel kitaar vir onder andere Steyn de Wet, Ozzy Mars en Woltemade. Hy is ‘n nomadiese kitaar onderwyser in die sin dat hy lesse by sy studente se huise aanbied. Ons gesels oor groot word in Namibië, guitar tech wedervaringe in Engeland waar hy met bands soos onder andere Him en Dragon Force […]

  • Greg Smith

    08/08/2019 Duración: 01h24min

    Greg Smith is the percussionist and harmonica player for the legendary Boulevard Blues. He chats about the history of the cajon and an unique way of playing the instrument. He designed the Clarisse which is a percussion instrument that he named after a fan of the band. We learn that he started out on classical […]

  • Louis Awerbuck

    19/07/2019 Duración: 01h11min

    Louis Awerbuck speel gereeld harmonica vir Gert Vlok Nel asook Die Wasgoedlyn. Hy het al saam met kunstenaars soos Bacchus Nel, die legendariese Piet Botha en vele meer opgetree. Louis bevind homself in die interessante ewewig van ‘n ywerige musiek ondersteuner sowel as speler. Ons vind uit dat hierdie seldsame, dog eerbare balans tussen die […]

  • Craig V

    01/07/2019 Duración: 01h24min

    Craig Viljoen is a remarkable guitarist who played for Gian Groen’sband Spinnekop,  he also jammed with Theo Crous before TheSpringbok Nude Girls was formed.  He is an extremely talented andversatile song writer.  He applies his skills to the heaviest riffsand solo’s on the one hand and pop music on the other.  Craig V is anentertainer […]

  • The Steezies

    07/06/2019 Duración: 59min

    The Steezies is a large, energetic group of musicians with a very particular goal  of unifying people from different walks of life.  We chat about Ghetto Sessions, a musical endeavor, they helped shaped in order to pursue this goal.  Katie and George tells us how the band, very organically emerged and evolved in two years […]

  • Uncle Spike

    14/05/2019 Duración: 01h06min

    Uncle Spike is ‘n band wat ontstaan het in Wilgenhof Universiteits koshuis op Stellenbosch.  Ons gesels oor wat dit vir ‘n jong band kan beteken om in ‘n koshuis te operate en hoe hul voorsanger, Francois van Wyk se song “hou my vas” ‘n Ser kompetisie gewen het.   Ons chat oor hul DIY ywer en […]

  • Tuin

    29/04/2019 Duración: 58min

    Tanya aka Tuin Schoeman het ‘n draai gegooi op Tunes Live.  Ons praat oor waarvandaan kom haar songs en lirieke vir Tuin se album, ‘n Tyd om te laat gaan.  Sy vertel van wedervaringe met groot shows soos InniBos Rock Rumoer kompetisie (wat hulle gewen het);  ‘n magiese ervaring by STRAB;  Oppikoppi gigs en selfs […]

  • Lee Thomson

    27/03/2019 Duración: 01h02min

    Lee Thomson is a freelance trumpeter with a degree in Jazz Performance. He played for Hog Hoggidy Hog for more than fifteen years.  We spoke about early Hog Days, later years of touring Eastern Europe with the band and eventually getting offered a record deal with Fat Wreck Chords.  Lee has worked with a lot […]

  • Matt Carstens

    12/03/2019 Duración: 43min

    Marius Matt Carstens het op ‘n baie vroë ouderdom vir hom ‘n gig basis opgebou wat van hom ‘n onafhanklike en voltydse musikant maak.  Hy het reeds Europa getoer, ‘n collab met Francois van Coke gedoen en die Ini Bos musiekfees kompetisie gewen.  Ons gesels bietjie oor hoe hierdie dinge gebeur het, waar Matt vandaan […]

  • Dr. Stephanie Vos

    26/02/2019 Duración: 01h05min

    Dr Stephanie Vos is die projekleier van IF POP (Interdisciplinary Forum for Popular Music).  IF POP het ‘n reeks van vyf Jazz Conversation konserte aangebied as onder andere ‘n medium om ‘n brug te bou tussen akademiese dissiplines en die publiek se begrip daarvan. Stephanie het B.Mus gestudeer met klavier as hoof instrument en Alt […]

  • Tim Lengfeld

    12/02/2019 Duración: 01h06min

    Tim Lengfeld is a German born mastering engineer  with a biography of note, who  moved to South Africa in High School.   Whilst busy studying a B.A degree at the University of Stellenbosch he started transferring DAT tape audio to CD.  He also met Jurgen von Wechtmar (Sunset Studio) during that time and started experimenting […]

  • Churchil Naudé

    28/01/2019 Duración: 01h07min

    Churchil Naudé is ‘n rymkletser van Mitchels Plain en sy tweede album, Kroesified is in Januarie 2019 vrygestel.  Ons gesels oor hoe dit gebeur het dat hy musiek van David Kramer, Jean Beukes, Gramadoelas en ander kon gebruik het vir sy album.  Churchil vertel van die oomblik toe die owerhede besef het hy is in […]

  • Donovan Tose pt.2

    15/01/2019 Duración: 01h07min

    Part 2 of a in depth conversation with Donovan Tose, the bassist of Mind Assault and Like water. We chatted about boarding school days at the Pioneer School; a terrible vehicle accident; the Fudge benefit festival and Donovan’s friendships with Riaan Smit and George Bacon, among other. Keep an ear out for the new Mind […]

  • Donovan Tose

    13/12/2018 Duración: 01h37min

    Donovan Justin Tose is the bassist of Mind Assault.  We chatted about the band, Fudge in which myself, Donovan and my brother, Francois Marais jammed in at school.   We spoke about the formation of Mind Assault;  funny flapper stories;  opening for Lamb of God and how Mind Assault should have opened  for Metallica;  playing […]

  • Luke Smith

    26/11/2018 Duración: 01h06min

    Luke Smith is die keyboard player in Light & Shade en deesdae jol hy ook saam met Duke Duke in ‘n projek genaamd Groove Digger.  Musiek is so diep in Luke in gegrafeer dat hy nie regtig ‘n helder herinnering kan oproep van wanneer sy musieksaadjie ontkiem het nie.  Luke vertel ons van sy wedervaringe […]

  • Ethan Florus

    08/11/2018 Duración: 01h23min

    Ethan Florus is ‘n baie talentvolle kitaarspeler, sanger en song writer wat die Wynland Distrik al plat gespeel het met residencies by Balboa, Bohemia en Mystics, asook by wynplase.  Sy debuut EP, Windmill is beskikbaar op Google Play Music (https://play.google.com/store/search?q=ethan%20florus&hl=en).  Ons chat oor sy studies in Klasieke kitaar by die Universiteit van Stellenbosch;  hoe hy […]

página 1 de 3