Tunes Live

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editor: Podcast
  • Duración: 66:37:00
  • Mas informaciones

Informações:

Sinopsis

Interviews with local South African creatives

Episodios

  • Ice Carstens

    15/01/2018 Duración: 01h10min

    Ice Carstens is ‘n onafhanklike publicist wat met menigte bekende plaaslike kunstenaars soos Fokofpolisiekar, Die Heuwels Fantasties, Taxi Violence en vele meer gewerk het in die tyd toe sy werksaam was by LK Media Book en Suuki Music. Sy het onder andere PR werk gedoen vir R.A.M. Fest, Up the Creek, en Endless Days. Ons […]

  • Werner von Waltsleben

    21/12/2017 Duración: 01h18min

    Werner von Waltsleben is ‘n vryskut tromspeler wat ondermeer werk doen vir Die Heuwels Fantasties, Francois van Coke, Medicine Boy en vele meer. Ons praat drums, ons praat oor hoe hy sy musieklesse moes op gee om ‘n voltydse toerende musikant te word en hy verskaf waardevolle insigte tot wat dit beteken om ‘n professionele […]

  • Mark Ellis

    21/12/2017 Duración: 01h25min

    Mark Ellis is ‘n kitaarspeler, sanger, bas kitaarspeler en klankingeneur. Hy speel in die Marktunes band, Durge, My Castle in Spain asook vir Riaan Nieuwenhuis and The Collaborator Tour. Ons delf bietjie in sy musiek paadjie, sy geskiedenis met Tunes Studio, sy betrokkenheid by Die Wasgoedlyn, sy klankingeneur loopbaan en vele meer.

  • Thomas Theron

    05/12/2017 Duración: 01h40min

    Hier is ‘n woordelikse kuier met Thomas Theron (hoofsanger van Megalodon).  Ons gesels oor hul Wacken trip, Megalodon se standvastige afskop as ‘n Suid-Afrikaanse metal band, Thomas se geskiedenis met Tunes, hoe hy en ‘n vriend vir Kurt Darren uitgenooi het om by hulle te kom swem en allerlei lewenslesse.

  • Lucas Swart

    20/11/2017 Duración: 01h05min

    Lucas Swart needs no introduction in local alternative music circles. He played in a lot of bands before such as Lua Union, Pretty Blue Guns, The Violent Free Peace and The Very Wicked, but currently he is the guitarist, vocalist and song writer for the band, Dangerfields. We chat about growing up in a household […]

  • Durge

    18/11/2017 Duración: 11min

    This coming Wednesday is drawing closer which brings us to The Black Cat Bones, Riaan Nieuwenhuis & The Collaborator Tour plus Durge live at Aandklas Stellenbosch. I had a chat to Mark Ellis from Durge to hear what they have planned for the upcoming months and also to find out more about what you can […]

  • Riaan Nieuwenhuis

    17/11/2017 Duración: 16min

    Die tweede aflewering van Tunes Live met Riaan Nieuwenhuis wat gesels oor The Collaborator Tour sowel as oor konsepte soos bands en albums.

  • Chris Kreef

    17/11/2017 Duración: 33min

    Chris Grobler aka Chris Kreef, is aan die stuur van die legendariese Kreef Hotel wat sorg dat feesgangers in luuksheid kan bly terwyl hul, hul gunstelling feeste bywoon. Chris is ‘n legendariese rolspeler in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf weens onder andere sy betrokkenheid by die Solms-Delta Oesfees; Saronsberg Teater op Tulbach en Oppikoppi.

  • Temple Yeti

    17/11/2017 Duración: 40min

    Temple Yeti is ‘n nuwe en opkomende band en Charl Deacon, die bas speler is onder Tunes Live se kalklig. Ons bespreek ‘n paar onderwerpe wat verwant hou met om in ‘n opkomende band te wees, asook die spanning tussen die werklikheid en vooropgestelde idees van die musiekindustrie.

  • Rory Skinner

    17/11/2017 Duración: 01h09s

    Rory Skinner plays guitar in an extreme metal band called Nebula Disrupt and i picked his brain on what success means in the local metal industry. We also touched an on-going theme on this show, which deals with the tension between the work a musician puts in to getting a release out and the reward/satisfaction […]

  • Talita Beyl

    17/11/2017 Duración: 43min

    Talita Beyl is die keyboardist vir My Castle in Spain en Dragoons en sy gesels met my oor haar eerste indrukke van die SA music scene vandat sy so bietjie meer as ‘n jaar gelede in bands betrokke geraak het. Sy chat ook met ons oor The Lof Puppet Company wat ‘n poppe teater maatskappy […]

  • Riku Latti

    17/11/2017 Duración: 53min

    Riku Lätti is onder die vergrootglasbril op die vyfde aflewering van Tunes Live. Tunes Live is ‘n klomp geselsies wat Tunes Studio met plaaslike musikante en industrie rolspelers voer. Die doel is om jonger musikante te leer omtrent die iins en outs van die musiekindustrie; plaaslike musiek te bemark en mense te hore laat kom […]

  • The Tazers

    17/11/2017 Duración: 01h04min

    The Tazers is ‘n psych rock band van Johannesburg wat besig is om waves te maak op die plaaslike scene met hul energieke en afgeronde shows. Hulle het in hierdie jaar onder andere Oppikoppi, Lush Festival, Mieliepop en Endless Days festival gespeel Ons praat oor hoe hul van hierdie feeste geland het en hoe dit […]

página 3 de 3