Sinopsis
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.
Episodios
-
Staatsrede: Kan aankondigings in werking gestel word?
13/02/2026 Duración: 07minMia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, deel haar siening oor internasionale markte, Cell C se finansiële resultate en die president se staatsrede. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 13 Februarie 2026
13/02/2026 Duración: 46minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Beleggings en tennis
12/02/2026 Duración: 10minCarl Roothman, uitvoerende hoof van Sanlam Beleggings, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Groot politieke veranderings nodig om Johannesburg se waterprobleem op te los
12/02/2026 Duración: 16minProf Alex van den Heever – voorsitter: studies oor die bestuur en administrasie van maatskaplike sekerheidstelsels, Universiteit van die Witwatersrand (Wits) Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Daar het meer by die Mynbou Outdaba as by die Indaba gebeur
12/02/2026 Duración: 05minTertius Zitzke, uitvoerende hoof van 4Sight Holdings, gesels oor die Mynbou Outdaba. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Staatsrede: Wat móét die president sê, en wat gáán hy sê?
12/02/2026 Duración: 08minDawie Boonzaaier, joernalis by Rapport, deel sy mening oor die staatsrede. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Sluiting van Mozal ’n reuse slag vir Mosambiek
12/02/2026 Duración: 08minOmri Thomas van Abax Investments gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 12 Februarie 2026
12/02/2026 Duración: 46minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kan tegniese ontledings bitcoin se prysbewegings voorspel?
11/02/2026 Duración: 08minKokkie Kooyman, fondsbestuurder by Denker Capital, gesels oor tegniese ontleding en bitcoin se prysbewegings. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Het edelmetale net gespring, of is die hoër pryse volhoubaar?
11/02/2026 Duración: 08minHannes van den Berg, medehoof van SA Aandele by Ninety One, gesels oor die beweging in edelmetale. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Jongmense koop eiendomme dat dit klap
11/02/2026 Duración: 08minEsteani Marx, hoof van eiendom by Lightstone Properties, gesels oor onlangse kommentaar in die mark dat residensiële eiendom tans in ’n groot mate deur eerstekeerkopers gedryf word. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kwynende mynbou-eksplorasie is ’n reuse uitdaging vir SA
11/02/2026 Duración: 10minAndries Rossouw, leier van energie, nutsdienste en hulpbronne by PwC Afrika, gesels oor die jongste ontwikkelinge by die Mynbou-indaba. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Capitec hou net aan...
11/02/2026 Duración: 06minJohan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, gesels oor Capitec se vooruitsigte en aandeelprys, asook vandag se aankondigings oor leierskapskuiwe. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 11 Februarie 2026
11/02/2026 Duración: 48minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Hoe ingewikkeld is dit om ’n entstof vir bek-en-klouseer te vervaardig?
10/02/2026 Duración: 06minDr Faith Peta, hoofnavorsingstegnikus by die Landbounavorsingsraad se Onderstepoort Veeartsenykunde-fakulteit, gesels oor die vervaardiging van ’n bek-en-klouseer-entstof. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
King V-kodes: Rus in Vrede
10/02/2026 Duración: 11minPiet Viljoen, uitvoerende direkteur en portefeuljebestuurder by Merchant West Investments, gesels oor die King V-kodes. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Dít is hoekom die Kaapse Metro Airbnb’s teiken
10/02/2026 Duración: 09minGeordin Hill-Lewis, burgemeester van Kaapstad, bespreek die stad se besluit om kommersiële tariewe op Airbnb en soortgelyke eiendomme te hef. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Mynbou Indaba lok grootste opkoms nóg
10/02/2026 Duración: 09minAndré Lourens, ekonoom by die Mineraalraad, gesels oor die Mynbou-indaba. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Pick n Pay kry pakslae
10/02/2026 Duración: 05minNerina Visser, ETF-strateeg en adviseur by etfSA, gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 10 Februarie 2026
10/02/2026 Duración: 46minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter