Maroela-onderhoude
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editor: Podcast
- Duración: 31:09:03
- Mas informaciones
Informações:
Sinopsis
Ons gesels met interessante mense in ons ateljee.
Episodios
-
Moordraaisel netjies ontsyfer in donker, boeiende Britse reeks
11/12/2023 Duración: 01minRussell Tovey se karakter raak betrokke in ʼn moordsaak, maar nog erger, hy trou met die oorlede vrou se suster. Maroela Media
-
Só skryf Mel die Storieverteller haar eie verhaal
10/12/2023 Duración: 14min“Ek is al van kleins af ‘vreemd’ en moes baie kommentaar trotseer oor hoe ek lyk, hoe ek praat en hoe ek goed doen, maar ek was nog altyd geseënd om nie om te gee wat ander dink nie.” Maroela Media
-
Verlies, verlange inspireer Kirky se jongste uitreiking
08/12/2023 Duración: 12min“Ek is trots op die persoonlike groei wat die skryf en sing hiervan vir my gebring het en hopelik kan dit vir iemand daar buite ook iets beteken.” Maroela Media
-
Omroeper Francois doen bestekopname met Kerslied
06/12/2023 Duración: 12minHy vertel hy wou as kind op Standerton altyd ʼn akteur word, en hy doen nog gereeld oudisies. Hy het onlangs ʼn rol in ‘Diepe waters’ losgeslaan. Maroela Media
-
Moenie skuldig voel oor geliefde se drinkgedrag
04/12/2023 Duración: 05min“Die eerste ding wat ek vir hierdie geliefdes wil sê, is dat dit nie hulle drinkgedrag is nie. Dit is die persoon wat te veel drink se gedrag.” Maroela Media
-
Nadia Beukes se ‘The Sound of Music’-kleintyddroom word waar
04/12/2023 Duración: 10minAs klein dogtertjie het Nadia Beukes “The Sound of Music” keer op keer in haar ouma se sonkamer in Lydenburg gekyk. Vandag, dekades later, beskou sy dié herinneringe as kosbare skatte wat handig te pas gaan kom wanneer sy later vandeesmaand die verhoog as “The Sound of Music” se barones Elsa von Schraeder betree. Nadia het met Mizanne Hattingh van Maroela Media oor die rol gesels. Maroela Media
-
Kabaal Klankbaan raak nostalgies met ‘mixtape’
01/12/2023 Duración: 09min“Dit is soos ʼn potjiekos of lamsboud wat lank stowe, wat lank in die oond is voordat dit gereed is.” Só beskryf Floris Groenewald, stigterslid van Kabaal Klankbaan, dié groep se vierde album, Ek’s steeds onstabiel. Mizanne Hattingh van Maroela Media het met Floris oor die album gesels. Maroela Media
-
Jong rocker skryf ode aan Suid-Afrika
01/12/2023 Duración: 08minAl is daar talle redes vir haar is om self haar tasse te pak, was sy dit tog eens: sy gaan in Suid-Afrika bly, sê Aya Nixon aan Maroela Media. Maroela Media
-
Van koorkind na ‘Die Kontrak 3’-wenner
29/11/2023 Duración: 09minHy het dalk nou ʼn R1 miljoen se kontrak by een van die grootste Afrikaanse platemaatskappye losgeslaan, maar die nuwe Die Kontrak-wenner, Chris Steyn, sê hy sal altyd ʼn “plakkieskind” bly. Maroela Media
-
Nadine Blom het ʼn ‘nuwe liefde’
29/11/2023 Duración: 26minNadine Blom gesels met ons in die ateljee oor nuwe musiek, haar liefde vir kinderbediening en passie vir kinder- en tienerbeskerming. Maroela Media
-
Hedendaagse ‘Viking’ help mans met geestesgesondheid
29/11/2023 Duración: 13minCobus “die Viking” Visser, het sy lewe daaraan gewy om mense, veral mans, met onder meer geestesgesondheidskwessies te help. Maroela Media
-
Stigmas rondom alkoholmisbruik, verslawing
24/11/2023 Duración: 04min“Ons moenie moed opgee op mense wat alkoholprobleme ervaar nie.” Maroela Media
-
Gee die geskenk van ’n veiliger kinderlewe
23/11/2023 Duración: 09minGeopende Deure weet dat in baie lande waar Christene as gevolg van hul geloof vervolg word, Kersfees juis een van die gevaarlikste tye van die jaar vir gelowiges is, en dit sluit ongelukkig nie kinders uit nie. Elizabeth Botha van Geopende Deure Suider-Afrika gee die getuienis van 'n tweeling uit Ethiopië en verduidelik ook hoe jy vervolgde Christenkinders hierdie Kersfees kan ondersteun. Maroela Media
-
Treffermaker Juan Boucher gesels oor musiek, nuwe lewe in die Kaap
17/11/2023 Duración: 12minJuan Boucher gesels met Maroela Media oor sy jongste trefferalbum, sy gesin se nuwe lewe in die Paarl en die afwagting op hulle tweede spruit, wat binnekort gebore word. Maroela Media
-
Só beïnvloed oormaat alkohol jou brein, liggaam
17/11/2023 Duración: 06min“Alkohol is ʼn onderdrukker. Dit onderdruk jou intellek, energie, inhibisies, en jou gedrag raak onvanpas.” Maroela Media
-
‘Vrees moenie drome keer’, sê nuwe Mnr. SA
17/11/2023 Duración: 08minTiaan Massyn beskryf homself as ʼn “mensemens” en glo dat baie probleme opgelos kan word as gemeenskappe, en veral mans, bereid is om eerlik te kommunikeer. Maroela Media
-
Vatbaarheid vir alkoholmisbruik
11/11/2023 Duración: 07min“Niemand raak opsetlik aan alkohol verslaaf nie.” Maroela Media
-
Wat verklap jou gesig oor jou?
01/11/2023 Duración: 14minʼn Wipneus, ʼn skewe lip en klein ore. Dit mag dalk soos blote beskrywings van ʼn gesig klink, maar vir dr. Lizelle Grobler verberg dié gelaatstrekke duisend geheime. Maroela Media
-
Verskillende konsepte wat met alkohol-inname verband hou
27/10/2023 Duración: 06minWat is die verskil tussen alkoholgebruik, -misbruik, -afhanklikheid en verslawing? Luister hier na Willie Pienaar se verduideliking. Maroela Media
-
Kunstenaar verken emosionele doolhof met musiek
27/10/2023 Duración: 13min“Ons het ʼn tendens om te wil vergeet van goed, dat ons net ʼn lekker tyd moet hê. Musiek moet vermaak, maar dit moet ook bewus maak.” Maroela Media