Maroela-onderhoude
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editor: Podcast
- Duración: 31:02:54
- Mas informaciones
Informações:
Sinopsis
Ons gesels met interessante mense in ons ateljee.
Episodios
-
Wat is ‘normale’ alkoholinname?
20/10/2023 Duración: 05min“As jy dié een-twee-drie-resep volg, dan sal jy ʼn veilige alkoholinname handhaaf.” Maroela Media
-
Freek Robinson praat oor vier dekades in die nuuswêreld
20/10/2023 Duración: 16minDie bekroonde joernalis en nuusmaker Freek Robinson het met Maroela Media gesels oor sy kleurryke loopbaan van 40 jaar, hoogte- en laagtepunte, en die invloed van sy loopbaan op sy gesinslewe. Maroela Media
-
‘Elke album verander my’ sê Elandré
20/10/2023 Duración: 10minElandré het met Maroela Media oor sy vierde vollengte album, “Estetika”, grootwordjare en liefde vir musiek gesels. Maroela Media
-
Knap só jou huis sakpas op
18/10/2023 Duración: 03min“Dit is nie nodig om alles nuut aan te koop nie, soms het jy reeds skatte in jou huis.” Maroela Media
-
Organisasie gee beroertebehandeling hupstoot
18/10/2023 Duración: 10minBeroertes is die tweede algemeenste oorsaak van sterfte in die wêreld en die derde grootste oorsaak van gestremdheid. Maroela Media
-
Babette nou ‘vreesloos’ ná borskankerstryd
17/10/2023 Duración: 12min“ʼn Mens besef nie altyd die mense rondom jou vat dit erger as wat jy dit self vat nie. Hulle sal dit net nie altyd vir jou sê nie.” Maroela Media
-
Só lyk stand van alkoholmisbruik in SA
13/10/2023 Duración: 04min“Almal wat te veel, te lank, en te gereeld drink, kan ʼn alkoholprobleem ontwikkel.” Maroela Media
-
‘Die Kaplyn’-sangeres sing oor mense, stories
13/10/2023 Duración: 16minHetsy dit op die verhoog, agter die mikrofoon of met ʼn kitaar in haar hand is, Deidré Barnard is dit eens: ʼn storieverteller sal sy altyd bly. Maroela Media
-
Jong kunstenaar ‘obsessief’ oor die lewe, musiek
13/10/2023 Duración: 20min“Dit is waar hierdie album vandaan kom, dit is ʼn blik in die obsessie wat ek oor musiek, mense en die lewe het.” Maroela Media
-
Liza Nel terug op musiektoneel ná dekade lange stilte
11/10/2023 Duración: 12min“Ek het net besluit ek is nou weer reg vir die ding en lus om ʼn nuwe liedjie te maak. Ricus het my dadelik ondersteun en gevra hoe hy kan help.” Maroela Media
-
Eiendom: om te koop of nie te koop nie
11/10/2023 Duración: 04minHoe wys is dit werklik om eiendom te besit? Maroela Media
-
Liefde vir musiek lei die Piesangskille van Potchefstroom
10/10/2023 Duración: 12min“Dit is regtig nie so moeilik om ʼn musiekgroep te begin nie. Al wat jy nodig het, is ʼn gebroke hart en ʼn ‘random’ ou van Knysna wat kitaar kan speel.” Maroela Media
-
Thys ‘al sittende’ terug op die verhoog met nuwe musiek
06/10/2023 Duración: 05min“Dit is maar ʼn pad wat ek stap – somtyds kruip – maar ek probeer my bes.” Maroela Media
-
Kan Jan Alleman sy eie huis verkoop?
04/10/2023 Duración: 05minHenck Conrey werp lig op eiendomsagente, en of hulle nodig is wanneer jy jou huis wil verkoop. Maroela Media
-
Alzheimers veel meer as net geheueverlies
04/10/2023 Duración: 24minMaroela Media het ter viering van Alzheimer-bewusmakingsmaand in September met verskeie spesialiste, kenners en familielede wat deur dié lewensveranderende siektetoestand geraak is, gesels. In die vierde en laaste episode vertel Lourens Venter, en sy pa, Lou, oor sy ma, Anne-Marie Venter, se Alzheimer-diagnose en die impak wat dit op hulle as eggenoot en gesin se verhoudings gehad het. Maroela Media
-
Pascal Pienaar gesels oor draai in Hollywood, passie vir SA
29/09/2023 Duración: 20minDie aktrise Pascal Pienaar het in Maroela Media se ateljee vertel van haar uitdagende draai in Hollywood en haar passie vir reis en omgewingsake. Maroela Media
-
Germandt, Je-Ani se humor in dié teaterstuk weerspieël
29/09/2023 Duración: 06min“Ons wil graag vir teaterliefhebbers iets van alles gee. Hopelik kan hulle in die vertoning lag, ʼn traan pink en na die tyd iets hê om oor te dink.” Maroela Media
-
Minimalisme is dekorgier van formaat
28/09/2023 Duración: 03min“ʼn Moderne dekorstyl word gekenmerk deur skoon lyne en ʼn minimalistiese gebruik van kleur én dekor.” Maroela Media
-
Rooi vlaggies by versorging van Alzheimer-pasiënte
27/09/2023 Duración: 12minWanneer daar oor Alzheimer se siekte gepraat word, kan onderwerpe rondom versorging sensitiewe of moeilike gesprekke ontlok. In die jongste aflewering van dié podsendingreeks gesels Monica Koekemoer, programkoördineerder by die Solidariteit Helpende Hand Opleidingsinstituut, oor dié einste onderwerp. Maroela Media
-
Bokradio se Wimpie vir internasionale countrymusiekprys benoem
22/09/2023 Duración: 12minNimmer as te nooit het Wimpie van der Sandt gedink dat ʼn reusemusiekkonsert tot ʼn benoeming by die Internasionale Country-musiektoekennings sou lei nie. Maroela Media