Maroela-onderhoude
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editor: Podcast
- Duración: 31:04:58
- Mas informaciones
Informações:
Sinopsis
Ons gesels met interessante mense in ons ateljee.
Episodios
-
Joshua na die Reën wil harte boei, musikale brûe bou
15/09/2023 Duración: 10min“My albums is deel van my storie en in die afgelope vier haar het baie in my lewe gebeur wat vasgevang moes word.” Maroela Media
-
Vernuwing, vooruitgang vir André Schwartz
15/09/2023 Duración: 22min“As ek vir ʼn paar dae verby haar stap – klaviere het vir my ʼn vroulike energie – is dit asof sy met leepoë vir my begin kyk. Dan moet ek voor haar gaan sit en ek moet begin speel.” Maroela Media
-
ʼn Dekorgier vir elke seisoen
14/09/2023 Duración: 04min“Seisoensverandering is ʼn uitstekende tyd om jou dekor te verander – so sal jou leefruimte altyd vars en nuut voel.” Maroela Media
-
Jong sangeres deel getuienis oor seldsame sindroom
13/09/2023 Duración: 09minOp 21 Desember 2017 het Tamlyn Wessels se lewe onherroeplik verander toe ʼn seldsame sindroom by haar gediagnoseer is en sy agt maande in ʼn hospitaal moes deurbring. Maroela Media
-
Alzheimer se siekte 'n reis van liefde, geduld en begrip
12/09/2023 Duración: 16minMaroela Media het ter viering van Alzheimer-bewusmakingsmaand in September met verskeie spesialiste, kenners en familielede wat deur dié lewensveranderende siektetoestand geraak is, gesels. In die eerste episode praat ons met dr. Susan Coetzer, ʼn geriatriese spesialis, by haar private praktyk in Johannesburg oor wat dié siekte behels, wat die behandeling en voorkomingsmoontlikhede is, asook oor die geloofwaardigheid van genetiese Alzheimer opsporingstoetse. Maroela Media
-
Robbie Wessels se ode aan die Bokke
08/09/2023 Duración: 09min“Wanneer jy in ’n volksvreemde land is, en nie voel dat jou eie land daar is nie, het musiek die mag om jou te laat voel dat jy by die huis is, dat die hele land agter jou staan.” Maroela Media
-
ʼn Kykie na die eiendomsmark
07/09/2023 Duración: 02minDie eiendomsmark sal vir die res van die jaar gedemp bly weens ekonomiese groei wat afneem, laer lone en die toename van lewenskoste. Maroela Media
-
Op die verhoog kan Nádine weer asemhaal
06/09/2023 Duración: 12minOndanks die persoonlike uitdagings en onstuimige waters wat die sangeres Nádine die afgelope jaar moes trotseer, hou sy haar gesig na die son gedraai en floreer sy as kunstenaar en entrepreneur. Maroela Media
-
Die MOS beklemtoon omarming van die uniekheid van leerders en mense.
05/09/2023 Duración: 14minDie MOS beklemtoon omarming van die uniekheid van leerders en mense. Maroela Media
-
Riaan Grobler maak hart oop oor bipolêre depressie
31/08/2023 Duración: 19min“Ek het besef [die depressie] is groter as wat ek is en ek moet óf hulp kry óf ek moet ʼn einde daaraan maak. Ek het voor my veertigste verjaarsdag haarfyn beplan hoe ek my lewe gaan beëindig.” Maroela Media
-
Knap só jou huis op voordat jy verkoop
30/08/2023 Duración: 02min“Om jou huis te stileer vir verkope, beteken nie dat jy geld moet spandeer of ʼn oog vir dekor hoef te hê nie.” Maroela Media
-
VatVas se drie generasies musikante laat voete jeuk
29/08/2023 Duración: 12min“Langarmdans is iets wat vir ʼn tyd lank nie onder jong mense gewild was nie, maar ons sien dat dit weer al hoe meer onder die jongklomp posvat.” Maroela Media
-
Van West raak luidkeels boereharte aan met musiek
29/08/2023 Duración: 23min“Ek glo die Here het ‘Boer in my hart’ gekies, en vir my is dit ʼn wonderwerk.” Maroela Media
-
Juanita se nuwe snit wil harte bemoedig, voete laat dans
25/08/2023 Duración: 11minDié lied se musiekvideo, waarin die sanger en akteur Robbie Wessels ʼn verskyning maak, beloof om die lagspiere te kielie. Maroela Media
-
Wag voordat jy daardie aksentmuur verf!
23/08/2023 Duración: 03minAksentmure is ʼn maklike manier om jou huis, binne of buite, ʼn opknappingshupstoot te gee. Henck Conrey, aanbieder en vervaardiger van kykNET se "Vat jou goed en trek!", gee hier raad oor aksentmure. Maroela Media
-
Atterbury Trust vier kwarteeu se lewensveranderende nalatenskap
21/08/2023 Duración: 13minZahn Hulme, die Atterbury Trust se uitvoerende trustee, het in die Maroela Media-ateljee gekuier en teruggekyk op ’n kwarteeu van omgee, planne maak en ʼn nalatenskap bou. Maroela Media
-
‘Genade, gebede dra my’ sê Candy Benson ná gesondheidstryd
18/08/2023 Duración: 24minSoos die blondekop sangeres Candy Benson nou borrelend voor ʼn mens sit en gesels, sal jy skaars kan glo dat sy twee jaar tevore by die dood omgedraai het en sedertdien verskeie storms moes trotseer. Maroela Media
-
Janie Bay, Elandré roer hartsnare met liefdeslied
18/08/2023 Duración: 20min“ʼn Paar mense het al vir my gesê hulle vind aanklank by die liedjie, of dat dit hulle emosioneel maak.” Maroela Media
-
Groot konsert, gesogte TV-reeks vir Brendan, Barto
16/08/2023 Duración: 09min“Ek kan egter nie aan iets beter dink as om uiteindelik jou lewe saam met een persoon deur te bring nie, so miskien gebeur dit en miskien nie,” sê Brendan Peyper (27) oor die ervaring wat voorlê. Maroela Media
-
Snotkop maak ‘marakas’ met nuwe musiek
16/08/2023 Duración: 11min“Ek het ʼn baie sagte plek vir die jeug en mense met groot drome; mense in die geheel wat dink hulle kan nie groot goed bereik nie, soos ek gedink het toe ek jonk was.” Maroela Media